In hierdie video gesels Burgert Senekal oor netwerkanalise en die Afrikaanse letterkunde, taal en kultuur. Hy lewer kommentaar oor die impak en toekoms van KI, taalbeleid en KI en interdissiplinêre navorsing.
In LitNet Akademies se SteedsDink-video’s vertel Afrikaanse akademici van die interessante navorsing waarmee hulle besig is.
Kyk ook:
Kollig op akademikus Burgert Senekal: Afrikaans, netwerke en tegnologie
Lees ook in LitNet Akademies:
Die statistiese eienskappe van geskrewe Afrikaans as ’n komplekse netwerk
’n Veelvlakkige netwerkontleding van die Afrikaanse filmbedryf en filmakteurnetwerk (1994–2014)
Lees ook op LitNet:
Google gee jou vlerke: Google Translate en die afbreek van taalgrense
Is ChatGPT ’n bruikbare hulpmiddel vir akademiese skryfwerk?
Die Terminator-scenario: Is dit ons toekoms? (Deel 1: Terminators)