Die statistiese eienskappe van geskrewe Afrikaans as ’n komplekse netwerk

“Taal is ’n belangrike verskynsel om te bestudeer, omdat menslike subjekte dit kenmerkend as objek (ook: medium, instrument) voortbring ter wille van interaksie met ander menslike subjekte.”