Die Terminator-scenario: Is dit ons toekoms? (Deel 1: Terminators)
“Die feit dat dodelike outonome wapenstelsels in die Russies-Oekraïense konflik beperk is tot onbemande lugvaartuie en lugafweerstelsels, wys aan die een kant dat alle vorme van dodelike outonome wapenstelsels nog nie gereed is vir operasionele ontplooiing nie, maar aan die ander kant wys veral die gebruik van onbemande lugvaartuie in hierdie konflik tot hoe ’n mate die tegnologie onmisbaar geword het.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed