Is ChatGPT ’n bruikbare hulpmiddel vir akademiese skryfwerk?
“Benewens hierdie voorbeelde is daar baie komponente van ’n akademiese teks wat nie deur ChatGPT behartig kan word nie, byvoorbeeld dataversameling, -verwerking en -ontleding, sowel as die formulering van afleidings uit die data. ChatGPT sal ook nie deur argiewe kan soek en ’n studie oor ’n aspek van die geskiedenis genereer nie.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed