Dit is tans ’n baie gevaarlike tyd in die internasionale politiek, aldus politieke ontleder Anthoni van Nieuwkerk.
Hy bepleit ’n terugkeer na sogenaamde outydse diplomasie.
2Dit is tans ’n baie gevaarlike tyd in die internasionale politiek, aldus politieke ontleder Anthoni van Nieuwkerk.
Hy bepleit ’n terugkeer na sogenaamde outydse diplomasie.
2
Kommentaar
Die gesprek is weereens 'n bewys waarom ek soveel agting het vir Anthoni van Nieuwkerk. Ongelukkig word hy nie genoeg ingespan in gesprekke nie.
Stem 100 % saam met jou Marthinus. Dis raar om 'n ontleder te siene te kry wat openlik neutraal is. En wat bereid is om ook krities na Zelensky te kyk.