Pareltjes uit Amsterdam: Miriam Cahn, Stedelijk Museum

  • 2

* Die inhoud van die video is grafies en eksplisiet van aard (seksuele geweld) en kan sensitiewe kykers ontstel.

Oudkorrespondent Johan Allers woon al vir langer as drie dekades in Amsterdam. Nou afgetree, spring hy gereeld op sy fiets op soek na nuwe en ou pareltjes uit Amsterdam. In die volgende video in hierdie reeks kyk hy na Miriam Cahn se kuns* by die Stedelijk Museum. 

Kyk ook:

Pareltjes uit Amsterdam: Neo Matloga, Stedelijk Museum

Pareltjes uit Amsterdam: "My Sarie Marais" in Vondelpark

Pareltjes uit Amsterdam: AJ Opperman aan’t Keizersgracht

  • 2

Kommentaar

  • Nico Schamrel

    Realiteit, die naakte waarheid en die mensdom se donkerkant. Dankie, Johan - insiggewend en mooi saamgestel.

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top