Kommentaar

Die nuwe taalargitektuur

Riette Rust 2025-02-11 Ek glo beslis dat boekresensies ook kritiek behoort te lewer. Skrywers groei só en lesers kry 'n eerlike bespreking wat die goed én die minder goed insluit. Kritiek beteken nie (noodwendig) dat die boek in sy geheel swak is nie. Jy kan self besluit of j

Die nuwe taalargitektuur

Jan Snot 2025-02-11 Cool!

Pyl na stasie

Zebulon Kochk 2025-02-10 Baie dankie vir jou mooi kommentaar.

Pretoria

Heilavd Merwe 2025-02-10 Dis nou oë-toemaak-en-prentjie-sien-MOOI gesê! Carla, jy mag maar jou pen optel!

Pretoria

Erika 2025-02-10 Dis absoluut pragtig. Ek mis die Hadeda. x

Persverklaring: Kyk! Brendan Peyper is terug

Petra Pienaar-Nel 2025-02-10 Wat het dit met letterkunde uit te waai? Of is sy lirieke dalk van literêre gehalte?

Die katartiese metode deur Jaco Fouché: ’n resensie

Henning 2025-02-10 Sandra, 'n laaaste een is teen 13:13 op 10 Feb nog by Wordsworth in Jors verkrygbaar. 👀

Centenary of the 1922 Bondelswarts Uprising

Agueda Beichner 2025-02-09 Much appreciation! 💕

Kuberkelder: Graad 8-toetsvraestel vir Afrikaans HT

madeleen 2025-02-09 Soek asb vraestelle om uit te werk vir oefening vir graad 8, Afrikaans Eerste Taal.

South Africa – and the world at large – will feel the impact of Trump’s climate change denial

Andries Calitz 2025-02-09 Thank you for bringing together energy and water in Africa; the two are inextricably tied. Like you, I am also concerned about Donald Trump announcing the USA’s exit from the Paris Agreement, more so because of the need for international dialogue abo

Breyten Breytenbach – ’n besinnende en kritiese waardering

Helize van Vuuren 2025-02-08 Ooit in Natal in die tagtigerjare het ek gehoor: "Die een se gevreesde AK47 is die ander se vryheidsinstrument". Vir Breyten se poësie kan 'n mens dit aanpas tot: "Die een se 'ontoeganklik' is die ander se digterlik-magiese speeltuin".

Die Johann Rossouw-gespreksreeks: Wat die De Villiers-era aan die Universiteit Stellenbosch ons kan leer

Estelle Venter 2025-02-08 Die geweldige druk van die regering tov subsidies word nie genoem nie. Geen transformasie, geen fondse nie. Die huidige rektor het baie mense teleurgestel. Om van hom egter die slaansak te maak, is 'n eensydige perspektief.

Die katartiese metode deur Jaco Fouché: ’n resensie

Sandra Pretorius 2025-02-08 Ek het al in heelwat boekwinkels in die Kaap na die boek gesoek en kry dit nêrens, nie eers in Exclusive Books in die Somerset Mall nie.

SA se soldate in die DRK

Nico M Ferreira 2025-02-07 Ek verwys u na die video op YouTube onder die opskrif Joint Standing Committee on Defence, 07 February 2025. Duidelik is daar nie ooreenstemming oor wat ons troepe in die DRK moet doen nie. Duidelik het sommige lede van die komitee geen vertroue in liewe

Die Johann Rossouw-gespreksreeks: Wat die De Villiers-era aan die Universiteit Stellenbosch ons kan leer

J. Dippenaar 2025-02-07 Baie dankie vir 'n eerlike en deeglike uiteensetting en verduideliking van wat by US gebeur.

Breyten Breytenbach – ’n besinnende en kritiese waardering

Charl-Pierre Naude 2025-02-07 Soos ek jou verstaan Pieter, het jy 'n bepaalde kritiek verwoord wat teen Breyten se werk ingebring sou kon word, soos wat die werk gesien sou kon word vanuit 'n bepaalde ervaring daarvan. Ek sien nêrens dat jy self daardie kritiek ondersteun nie. Natuur

Papawer

Anita van der Walt 2025-02-07 Pragtige vers wat omgee wys.

Bittersoet huispad

Anita van der Walt 2025-02-07 Puik skrywe, Zebbie, jou gedig se naam is perfek gekies.

Pretoria

david willers 2025-02-07 Pragtig. Laat 'n ou sommer homesick voel waar ek hier in die verre noorde sit. Dankie.

Pretoria

Helena Botha 2025-02-06 Loadshedding mooi saam gevat in die gedig. Mens kan maar jou oë sluit en die vol Spur, asook die reuk van braaivleisvure beleef.

Die waardigwording van moedertale in Suid-Afrika

Wannie Carstens 2025-02-06 Hercules, mooi gestel!

Trump, grondonteiening, MIV/VIGS en tariewe

Charl Adams 2025-02-06 Ietwat van 'n binêre debat. SA moet goeie betrekkinge handhaaf met beide die VSA en BRICS-lande. Dit is die kuns vd diplomasie om jou handelsvennote tevrede te stel, sodat alle partye wen. Die VSA is bietjie soos 'n skoolterreinboelie wat vrees inboesem

Elders gesien: Dit word deur kwaadwillige mense so geskets

Barend vd Merwe 2025-02-06 Soos wat ek vir Theo de Jager verstaan, is sy besware die volgende: 1) Historie het onteieningswette die mag om grond te onteien beperk tot die nasionale regering. Dit was met ander woorde slegs die nasionale minister wat die politieke en wettige mag geh

Die Johann Rossouw-gespreksreeks: Wat die De Villiers-era aan die Universiteit Stellenbosch ons kan leer

Anti Wim 2025-02-06 Beste nuus in jare dat die De Villiers oor 'n maand daar weg is. Puik.

Twenty million people face death due to aid cuts

Viva Trump 2025-02-06 Die wêreld moet leer op sy eie voete staan. WAAROM moet die VSA aanmekaar geld instop oral? Cyril Ramapossa het voor sy eie deur gebollie. Hy gaan daarin trap.

Elders gesien: Dit word deur kwaadwillige mense so geskets

Izak de Vries 2025-02-06 Lees ook hierdie berig wat bewys dat Akkerland nie gevat is nie: https://www.news24.com/news24/southafrica/debunking/no-akkerland-boerdery-wasnt-expropriated-without-compensation-owners-sold-it-privately-for-r80m-20250206?lid=6db17nrv9ydw

Elders gesien: Dit word deur kwaadwillige mense so geskets

Riaan 2025-02-05 Skrywer vra vir bewyse van onteiening wat alreeds gepoog is. Luister gerus hierna https://youtu.be/zTUPx1Yrn8I?si=HhNQUzvEz_ZD2aor

Die rede waarom Donald J Trump ’n beter keuse vir die VSA en die wêreld is

Barend vd Merwe 2025-02-05 Raed-na-Gael, ek probeer dink of ek ooit een enkele Trompie-boekie deurgelees het. Maar kan glad nie so iets herroep nie. Ek het wel die Uile gelees. Amper elke Uile-boek. En was ook lief vir die Jasper-boekies. En het selfs een Saartjie gelees. Van Tromp

Breyten Breytenbach – ’n besinnende en kritiese waardering

Connie Kerkmuis 2025-02-05 Dit is wat dit is. Ontoeganklik. Is kritiek taboe in die letterkunde?

Die rede waarom Donald J Trump ’n beter keuse vir die VSA en die wêreld is

Raed-na-Gael 2025-02-05 Trump het in sy voorverkiesingoptredes dwarsoor die VSA duidelik uitgespel oor wat hy as president gaan doen indien daar vir hom gestem sou word. Wanneer jy na die groter prentjie kyk, sal jy ontdek dat hy byna 77,000,000 stemme op hom verenig het. Om te

Breyten Breytenbach – ’n besinnende en kritiese waardering

Joan Hambidge 2025-02-05 Pieter in reaksie op die volgende: Derdens is daar die kritiek dat sy werk dikwels ontoeganklik en selfs elitisties is. Sy digkuns en prosa is meestal hoogs eksperimenteel, met komplekse beelde, woordspel en intertekstuele verwysings wat dit vir die gewo

Vrouedag-skryfkompetisie: Veronika

Barend vd Merwe 2025-02-05 Dankie, Litnet.

Vrouedag-skryfkompetisie: Veronika

Davida Swanepoel 2025-02-05 Met elke woord 'n herhinnering, sjoe, dis hartroerend. Ek dink nie ons geliefde Joha se woorde gaan ooit opdroog nie, al is haar pen nou stil, gaan haar geskrewe gedagtes bly voortleef. My eerste wakkerwordgedagte vanoggend was, ag Heer laat dit net nog '

Pasverskyn: Dienaar van die waarheid deur MC Botha

Barbie J van Vuuren 2025-02-05 Ek stel belang in die boek. Waar kan ek dit aankoop of bestel?

Die tantes van Atlantis deur Philip de Vos: ’n lesersindruk

Marieta McGrath 2025-02-05 Dankie hiervoor, Izak. 'Tokkelossiebossie en ander dol gedoentes' is ook beskryf as 'n kinderboek in 'n resensie en staan in die boekwinkel by die kinderboeke. In my nederige opinie is dit soos jy sê, vir "kinders" ouer as 12. (Ek het self jong kinders,

’n Manifes vir musikale modernisme in Suid-Afrika: Stefans Grové se 1952-Standpunte-artikels

Theresa Prinsloo 2025-02-04 Baie insiggewende artikel, veral omdat ek vir Stefaans so goed geken het. Hy het een van sy klavierkomposisies aan my opgedra.

Vrouedag-skryfkompetisie: Veronika

Annemarie 2025-02-04 Wat 'n pragtige getuigskrif van jou, Joha-kind! Koester hierdie pragtige woorde wat praat met die siel. Ons hou jou styf vas teen die groot eina 🩷

Vrouedag-skryfkompetisie: Veronika

Annelize Boonzaaier 2025-02-03 Steenvlei se mooi
Top