Graad 4: Wiskunde-vraestel en memo, oefeninge vir die eerste kwartaal

  • 2

Foto: Canva

Is jy in graad 4 en wil jy eerder aan ’n roomys smul as om vir jou eerste Wiskundetoets voor te berei? LitNet kan help – met die voorbereiding van jou Wiskundetoets. Laai ’n gratis oefenvraestel deur Wilhelm du Toit af en proe die soete smaak van goeie punte vir hierdie kwartaal se harde werk.

Klik hier om die vraestel gratis in PDF-formaat af te laai.

Klik hier om die memorandum gratis in PDF-formaat af te laai.

Lees ook:

Graad 4: Afrikaans Huistaal-vraestel en memo, eerste kwartaal

Wiskunde met LitNet: Graad 4 – Waarde en plekwaarde van getalle

Indeks: notas, toetse en vraestelle

  • 2

Kommentaar

    • Goeiedag! LitNet se vraestelle is deur kundiges vir kinders wat die KABV-kurrikulum volg, opgestel. Hier is 'n skakel na die indeks van vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Blaai daardeur om te sien wat beskikbaar is. Klik telkens op die skakels om die inhoud gratis in PDF-formaat af te laai. Sterkte en hoop dat jy daarby baat kan vind. Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top