Hans Verbeek2025-02-22Ek is geïnteresseerd in die Afrikaanse taal. Ek het familie in Suid Afrika. Ek praat een mix van die Nederlands en die Afrikaans.
Philippus van Rensburg.(met hoofletters😁)2025-02-22Waar laat dit my/ons? In die moeilike lewe van saamwees, saamdoen. Tussen mense wees, eie oortuigings, vooroordele, smake, keuses, daar moet ek myself wees, uitleef, terwyl daar allerhande verwagtinge is waarvan "sukses" die finale oordeel is.
Magda Taljaard2025-02-22Dankie vir julle mooi uitleg van 'n vlinder. Ek het 'n nuwe kleindogter op pad en wil haar 'n spesiale by naam gee. Ek het besluit op 'n vlinder en kyk nou hoe mooi beskryf julle dit. Dit moes 'n Christelike konnotasie hê.
Raed-na-Gael2025-02-21"AfriSol se onlangse faux pas" Hoe dan so?... daar was berigte van eerbare regeringslui se geskarrel vir besigheidsklasvlugkaartjies Washington toe.
Joan Hambidge2025-02-21Inderdaad 'n belangrike perspektief. Met die sluiting van Vrye Weekblad (wat 'n belangrike ruimte was vir boekresensies en rubrieke) wil dit voorkom asof ons nie die nuwe paradigma verstaan nie.
Mense lees al hoe minder. En skrywers kry dikwels die gevoe
Eep Francken2025-02-21Van Nierop geeft een goede bespreking van de tekening van de Amerikaanse samenleving in de film, maar heeft geen oog voor de enorme betekenis van de Joodse identiteit van alle hoofdfiguren. Tóth gaat niet voor, maar NA de Tweede Wereldoorlog naar de Vere
Naomi Meyer2025-02-21Hallo! As jy op soek is na nog inligting om voor te berei, kan jy LitNet se indeks van vraestelle besoek: https://www.litnet.co.za/category/akademies/skole/notas-toetse-en-vraestelle/ Blaai daardeur om te sien wat alles hier gelaai is. Kyk by die graad se
Naomi Meyer2025-02-21Goeiedag en dankie vir jou navraag. Jy kan dalk met jou seun se klasonderwyser gesels vir raad, maar dis beslis 'n goeie voorstel om vraestelle uit te werk om met die voorbereiding te help. As jy op soek is na nog inligting om voor te berei, kan jy LitNet
Naomi Meyer2025-02-21Hallo! As jy op soek is na nog inligting om voor te berei, kan jy LitNet se indeks van vraestelle besoek: https://www.litnet.co.za/category/akademies/skole/notas-toetse-en-vraestelle/ Blaai daardeur om te sien wat alles hier gelaai is. Kyk by die graad se
Naomi Meyer2025-02-21Hallo! As jy op soek is na nog inligting om voor te berei, kan jy LitNet se indeks van vraestelle besoek: https://www.litnet.co.za/category/akademies/skole/notas-toetse-en-vraestelle/ Blaai daardeur om te sien wat alles hier gelaai is. Kyk by die graad se
Naomi Meyer2025-02-21Hallo! As jy op soek is na nog inligting om voor te berei, kan jy LitNet se indeks van vraestelle besoek: https://www.litnet.co.za/category/akademies/skole/notas-toetse-en-vraestelle/ Blaai daardeur om te sien wat alles hier gelaai is. Kyk by die graad se
Naomi Meyer2025-02-21Hallo! As jy op soek is na nog inligting om voor te berei, kan jy LitNet se indeks van vraestelle besoek: https://www.litnet.co.za/category/akademies/skole/notas-toetse-en-vraestelle/ Blaai daardeur om te sien wat alles hier gelaai is. Kyk by die graad se
Naomi Meyer2025-02-21Hallo! As jy op soek is na nog inligting om voor te berei, kan jy LitNet se indeks van vraestelle besoek: https://www.litnet.co.za/category/akademies/skole/notas-toetse-en-vraestelle/ Blaai daardeur om te sien wat alles hier gelaai is. Kyk by die graad se
Chris Verster2025-02-21"Dit is ’n aanbod van fisiese verlossing wat direk aan jou gemaak word." Miskien wel eerder fisieke verlossing na 'n land wat ook maar net plek-plek veiliger as S.A. is...
Maar met die Christenskap waarvan Trump die prototipe is, wil ek eerder niks me
Naomi Meyer2025-02-21Hallo! As jy op soek is na nog inligting om voor te berei, kan jy LitNet se indeks van vraestelle besoek: https://www.litnet.co.za/category/akademies/skole/notas-toetse-en-vraestelle/ Blaai daardeur om te sien wat alles hier gelaai is. Kyk by die graad se
Naomi Meyer2025-02-21Hallo! As jy op soek is na nog inligting om voor te berei, kan jy LitNet se indeks van vraestelle besoek: https://www.litnet.co.za/category/akademies/skole/notas-toetse-en-vraestelle/ Blaai daardeur om te sien wat alles hier gelaai is. Kyk by die graad se
Naomi Meyer2025-02-21Hallo! As jy op soek is na nog inligting om voor te berei, kan jy LitNet se indeks van vraestelle besoek: https://www.litnet.co.za/category/akademies/skole/notas-toetse-en-vraestelle/ Blaai daardeur om te sien wat alles hier gelaai is. Kyk by die graad se
Naomi Meyer2025-02-21Hallo! As jy op soek is na nog inligting om voor te berei, kan jy LitNet se indeks van vraestelle besoek: https://www.litnet.co.za/category/akademies/skole/notas-toetse-en-vraestelle/ Blaai daardeur om te sien wat alles hier gelaai is. Kyk by die graad se
Naomi Meyer2025-02-21Hallo! As jy op soek is na nog inligting om voor te berei, kan jy LitNet se indeks van vraestelle besoek: https://www.litnet.co.za/category/akademies/skole/notas-toetse-en-vraestelle/ Blaai daardeur om te sien wat alles hier gelaai is. Kyk by die graad se
Daleen2025-02-20My man is ook twee jaar terug gediagnoseer met vaskulêre dimensie. Een iets wat ek nie weet hoe om te hanteer nie, is die feit dat elke tweede dag alles verkeerd is en wil hy die pad vat en wegloop. Hy weet self nie waarheen nie. Hoe hanteer ek dit?
Barend vd Merwe2025-02-20Sal maar sien wat word. Die vorige kere wat dinge uitgestel is, het die ANC uiteindelik tog maar hulle sin gekry. Wat is die alternatief? Alle politici is dieselfde. Die DA doen gewoonlik presies dieselfde as wat die ANC doen. Wanneer dit die DA is wat di
Hans Richardt2025-02-20Ek dink mense hier, en veral kommentators, behoort Alexandr Dugin se "Vierde politieke teorie" te lees. Die linkse liberalisme is deesdae volsirkelrassisme.
Sieb2025-02-20Hoekom koppel jy telkens die woord superieur aan wit velkleur? Daar is oor die hele spektrum van die populasie mense van alle kleure wat dieselfde waardes, wat jy uitsluitlik aan wittes toesê, deel.
Barend vd Merwe2025-02-19Suid-Afrika is bankrot. En lei deesdae onderwysers, dokters ens. op vir die oorsese markte. Die Minister van Gesondheid, Aaron Motsoaledi, het vroeer vanjaar vir 'n groep werklose jong dokters gese hulle moet maar oorsee gaan en daar gaan werk:
https://w
Piet Croucamp2025-02-19Ek is dit eens met Andreas, Stellenbosch was ideaal geleë om ‘n uitnemende Afrikaanse universiteit te bly na 1994/96. Vir verskeie redes, maar meer spesifiek so vir redes wat te doen het met demografiese werklikhede. Maar, dalk is dit ook die rede hoek
Cochenille2025-02-19Suid-Afrika het homself in die voet geskiet. Hoekom noem jy nie maar liefs die saak op die naam nie, die persoon waarna jy verwys, is natuurlik ene Willem Petzer. Ek dink nie Willem Petzer verheug homself in die dood van 'n ander mens nie. Het jy hom al o
Victor Cloete2025-02-19It is a pity that so little information is available of the 1976 UWC prostests. I (Victor Cloete) has been student of UWC 1974 - 1976 and has been arrested in 1976 and appeared in court about 3 times. We were represented by the late Benny Kies and Dullah