
Prente: Canva
Is jy in graad 8 en sal jy eerder met jou broer of suster tyd spandeer as om Wiskunde te doen? Werk net eers hierdie som in Lee-Ann Langeveld se gratis oefenvraestel uit: "Jaco was twee jaar gelede twee keer so oud soos sy sussie Jane. Hoe oud is Jaco as Jane nou π jaar oud is?" Noudat jy hierdie antwoord ken, kan jy die volgende som ook doen. (As jy onseker is oor hoe om die berekening te maak, sal haar memorandum jou help!)Β
Klik hier om die vraestel gratis in PDF-formaat af te laai.
Klik hier om die memorandum gratis in PDF-formaat af te laai.
Lees ook:
Graad 8: Natuurwetenskappe-vraestel en memorandum, eerste en tweede kwartaal


Kommentaar
Graad 8.
Hallo, en dankie vir jou navraag. Hier is 'n skakel na die indeks van vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Ons voeg so gereeld moontlik nuwe vraestelle by. Klik telkens op die skakels om die inhoud gratis in PDF-formaat af te laai. Sterkte met die voorbereiding! Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder
Ek wil die toets leer.
Hallo! Dankie vir jou navraag. LitNet beskik oor oefenvraestelle en memo's wat met eksamenvoorbereiding kan help. Hier is 'n indeks van vraestelle, alles op een plek: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Blaai daardeur om te sien wat beskikbaar is en klik telkens op die skakels om die inhoud gratis in PDF-formaat af te laai. Voorspoed met die voorbereiding. Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder
Ek verstaan nie wat gaan aan hier nie want ek kry nie die wiskunde nie.
Hallo! Dankie vir jou navraag. LitNet beskik oor oefenvraestelle en memo's wat met eksamenvoorbereiding kan help. Hier is 'n indeks van vraestelle, alles op een plek: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Blaai daardeur om te sien wat beskikbaar is en klik telkens op die skakels om die inhoud gratis in PDF-formaat af te laai. By elke artikel staan daar waar mens moet klik om die vraestel af te laai en ook waar mens moet klik om die memorandum af te laai. Maak net eers die artikel self oop en rol verby die prentjie tot jy by die skakels uitkom. Voorspoed met die voorbereiding. Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder