Alta Cloete2025-03-14"Ek sal ook graag ’n reeks oor ’n vriendekring wil sien. Soms lees jy ’n romanse en een van die randkarakters trek jou aandag en is wonderlik geskryf, en wil jy meer oor hulle lees, maar hulle word tot ’n mate agtergelaat wanneer die held en heldi
Barend vd Merwe2025-03-14Hier kan jy nou duidelik sien teen watse muur jy jouself gaan vasloop. Nie dat ek jou ooit sal ontmoedig nie, Jason, inteendeel. My voorstel is: Maak 'n date met Kallie Kriel, dan bespreek julle 'n tafel by Mak en Bien in die mol, of so nie Wimpy, vir 'n
Hanno Visagie2025-03-14Met al die teen-Afrikaner-vyandigheid deesdae is dit 'n polities wyse en makliker uitweg om te verklaar dat 'n Afrikaner enigiemand is wat homself as Afrikaner opgee, soos wat die Solidariteit Beweging en Orania inderdaad doen. Meeste (Suid-)Afrikaners we
Barend vd Merwe2025-03-13Mense moet maar wees wat hulle wil wees. Het jy al gaan kyk na daai monstrosity genaamd die "Afrikaner verklaring" van 2024? Dit is op die internet beskikbaar (https://afrikanerverklaring.co.za/). Volgens daardie 12 artikels (die Boere laaik hulle 12 arti
Raed-na-Gael2025-03-12"Dis net ons ou klompie hier wat, soos Afriforum, dink ons is spesiaal, en anders, en so bietjie verhewe bo die res."
Nou hoekom is dit nie maar net pleinweg Nerina Varkenvisser nie?
Ds. Nerina Varkenvisser2025-03-12Ek het 'n tante daar in die Klein-Karoo wat, elke keer wanneer sy my sien, dan vra sy: wanneer doen jy 'n doktorsgraad? Gaan jy ooit doktorsgraad doen? Dit is vir haar 'n totale obsessie. Dit versinnebeeld ook 'n geslag Afrikaners wie se gedagtes nog vasg
Hester2025-03-11Annoniem deur Chanette Paul. Antoinette Coetzee: "In kort gaan hierdie verhaal oor Lulu Prins wat weer ’n lewe wil begin op Heydendal, ’n fiktiewe dorp in die Overberg". Dis Lula.
Naomi Meyer2025-03-11Hallo! Dankie vir jou navraag. Hier is 'n skakel na die indeks van vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Blaai daardeur om te sien wat beskikbaar is
Naomi Meyer2025-03-11Hallo! Dankie vir jou navraag. Hier is 'n paar video's op ons YouTube-kanaal beskikbaar wat jou kan help om sekere Wiskundekonsepte te verstaan. Volg hierdie skakel en gaan kyk op ons YouTube-kanaal. Ons bied ook oefenvraestelle, as jy belangstel. Hier is
Naomi Meyer2025-03-11Hallo! Dankie vir jou navraag. Dalk kan LitNet jou help om beter te verstaan. Ons bied oefentoetse wat jy gratis in PDF-formaat kan aflaai en waarmee jy dan jou werk kan oefen totdat jy beter verstaan. Hier is 'n skakel na die indeks van vraestelle wat op
Naomi Meyer2025-03-11Hallo! Dankie vir jou navraag. Hier is 'n skakel na die indeks van vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Blaai daardeur om te sien wat beskikbaar is
Naomi Meyer2025-03-11Hallo! Dankie vir jou navraag. LitNet beskik nie oor diagnostiese toetse nie, maar wel oor vraestelle wat spesifiek opgestel word om die werk van die KABV te dek en oefentoetse daarvoor te bied. Hier is 'n skakel na die indeks van vraestelle wat op LitNet
Naomi Meyer2025-03-11Hallo! Dankie vir jou navraag. Hier is 'n skakel na die indeks van vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Blaai daardeur om te sien wat beskikbaar is
Naomi Meyer2025-03-11Hallo! Dankie vir jou navraag. Hier is 'n skakel na die indeks van vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Blaai daardeur om te sien wat beskikbaar is
Naomi Meyer2025-03-11Hallo! Dankie vir jou navraag. Hier is 'n skakel na die indeks van vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Blaai daardeur om te sien wat beskikbaar is
Naomi Meyer2025-03-11Hallo! Dalk kan LitNet jou help! Kyk watter vraestelle is daar waarmee jy jou werk kan oefen totdat jy dit beter verstaan. Hier is 'n skakel na die indeks van vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestel
Naomi Meyer2025-03-11Hallo! Dankie vir jou navraag. Hier is 'n skakel na die indeks van vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Blaai daardeur om te sien wat beskikbaar is
Naomi Meyer2025-03-11Hallo! Dankie vir jou navraag. Hier is 'n skakel na die indeks van vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Blaai daardeur om te sien wat beskikbaar is
Naomi Meyer2025-03-11Hallo! Dankie vir jou navraag. Hier is 'n skakel na die indeks van vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Blaai daardeur om te sien wat beskikbaar is
Naomi Meyer2025-03-11Hallo! Dankie vir jou navraag. Hier is 'n skakel na die indeks van vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Blaai daardeur om te sien wat beskikbaar is
Naomi Meyer2025-03-11Hallo! Dankie vir jou navraag. Hier is 'n skakel na die indeks van vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Blaai daardeur om te sien wat beskikbaar is
Naomi Meyer2025-03-11Hallo! Dankie vir jou navraag. Hier is 'n skakel na die indeks van vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Blaai daardeur om te sien wat beskikbaar is
Elise Bishop2025-03-10Surene, jy som dit so mooi op, ek kan eintlik Marion se stem hoor weerklink. Ek het die voorreg gehad om hom die aand voor Smaakmakers by ons te onthaal, met oa Anschen Conradie (ook op kortlys) vir 'n braai. Hy’t vir my binne 'n halfuur 'n vriend, broe
Cochenille2025-03-10Gelukkig is ons mos nou besig met projek dekolonialisasie by die universiteite en elders, en die streng hierargiese strukture verkrummel stadig maar seker. Soos wat die Afrikaanse departemente krimp en verdwyn, sal daar in die toekoms waarskynlik weinig m
Marlies Taljard2025-03-10Dankie Joan vir sinvolle kommentaar.
Die hele eerste deel van my opstel handel oor smaakmakers. Nou is my artikel sg ongebalanseerd. Die vraag was wie se uitsette uiteindelik die meeste bydra tot kanonisering, wat die hoogste sport is wat 'n skrywer kan b
Dirk2025-03-10Was 'n voorreg vir my om onder Genl Opperman te kon dien.
Eerstens te Sektor 70 in die Oos-Caprivi.
Later by die Ministrie van Verdediging.
'n Uitstekende mentor!
Marietjie Diedericks2025-03-10Ek het nou 'Spook van die wielsleutel' gelees saam my kleinseun van 15 jaar en gelag dat die trane loop. Elke tienerseun moet sy boeke lees.
Lees maklik, en die avontuur maak lees wakker by tieners wat sukkel om te lees. Liefde vir lees word gekweek.
Joan Hambidge2025-03-10Marlies Taljard se uitstekende artikel het betrekking.
'n Paar kanttekeninge. Op alle gebiede bestaan daar reëls en kenners.
Kyk maar na enige sportwedstryd hoe mense voor die TV die skeidsregter of afrigter uit 'n beterweet-posisie kritiseer. En ek is
Theo du Plessis2025-03-10Ons het die reeks baie geniet, ten spyte van die steurende en soms byna deurlopende agtergrondmusiek - so byna asof Suid-Afrikaanse vervaardigers bang is vir stilte, een van die kragtigste meganismes op die sliwerdoek; 'n mens kan baie by die Swede (en an
Barend van der Merwe2025-03-10Stem 100 % saam met jou Marthinus. Dis raar om 'n ontleder te siene te kry wat openlik neutraal is. En wat bereid is om ook krities na Zelensky te kyk.
Marthinus Willemse2025-03-09Die gesprek is weereens 'n bewys waarom ek soveel agting het vir Anthoni van Nieuwkerk. Ongelukkig word hy nie genoeg ingespan in gesprekke nie.