Kommentaar
Deel in die vreugde van die ATKV-Skryfskool
Sarel Venter 2025-03-20 Hoeveel woorde kan 'n skryfstuk wees?
Versteende gebede
James de Villiers 2025-03-20 Pragtige beeld. Dit spreek tot diegene wat al daar was - letterlik en figuurlik. Baie dankie, Willem
Hoekom is Afrikanermense so bang vir ... dít?
Raed-na-Gael 2025-03-20 Waarom sou iemand hoegenaamd belangstel in ander se lakenvastrapdinge? Liefde kom eerste, lakenvastrap is 'n uitvloeisel daarvan, nie andersom nie. Is voorhuwelikse lakenvastrap 'n vereiste vir lewenslange getrouheid? Nou lê dié daar in die leunstoel, b
Dinkskrum: Interne wit en bruin gesprekke oor Afrikaans is nodig om die term "Afrikaner" inklusief te herdefinieer
Jason Lloyd 2025-03-20 Barend so jy bedoel ek moet my steur aan Hanno Visagie? Hahaha, dit sal die dag wees?
Graad 10: Wiskundevraestel en -memo
Melowene Adams 2025-03-19 Kan u asseblief vir my die vraestelle vir Wiskunde, graad 10, aanstuur - met die memo's; ek sal dit waardeer.
Graad 9: Wiskundevraestel en memorandum, kwartaal 1
Catherine Sharon 2025-03-19 Ek is die rykste mens in die wêreld.
Periscope: An overview of the Books on the Bay festival 2025
Cathy Maree 2025-03-18 Congratulations to the organizers and volunteers: a brilliant festival.
Graad 10: Wiskundige Geletterdheid, vraestel 1 en memorandum
Salome 2025-03-18 Ek kan nie wag om dit te gebruik nie.
Wiskunde, graad 7, November: gratis vraestel en memorandum
Shilo Bailey 2025-03-18 I love maths and will love to write maths right now.
Die kondensmelkinsident
Mareli Walker 2025-03-18 Die omgewing waarin dit afspeel en die emosies is baie goed vasgevang in die beperkte aantal woorde. Welgedaan!
Quo vadis, o quo vadis?
Albert 2025-03-17 Baie goeie sistematiese ontleding van die huidige "werklikheid". Al is daar nie 'n antwoord nie.
Quo vadis, o quo vadis?
Philip Nel 2025-03-17 Bittere waarhede en perspektiewe wat meeste mense sal verbygaan. Dankie.
Deel in die vreugde van die ATKV-Skryfskool
Madeleine Louw Blignault 2025-03-16 Waar en wanneer word nog skryfskole aangebied?
Die Johann Rossouw-gespreksreeks: Zirk van den Berg se Landuit want jy wil mos – oor gemeenskap, ontheemding en tuiste
Zirk van den Berg 2025-03-15 Die artikel raak so skrams daaraan, maar ’n goeie term vir wat ’n emigrant beleef is “ambiguous loss”. Die term is deur die Amerikaanse gesinsterapeut Pauline Boss geskep om die verlies te beskryf aan iets wat nie heeltemal weg is nie, bv. ’n ek
Nagmaal by Vliegepoort
Nelma Erasmus 2025-03-15 Ag en het ek nou lekker gelees! Die verhaal is ietwat in dieselfde trant geskryf as dié van HC Bosman, behalwe vir die spekskiet. Ons wat daardie deel van die Bosveld ken, vind onmiddelike aanklank by die milieu en karakterisering.
Die Johann Rossouw-gespreksreeks: Zirk van den Berg se Landuit want jy wil mos – oor gemeenskap, ontheemding en tuiste
Piet van Rooyen 2025-03-15 "Modern Talking was vir die “meisies”. Dit was goedkoop, sentimentele, elektroniese pop, die een liedjie ná die ander resepmatig voortgebring." Wat van Sonja Herold vir 'n bietjie Grens-nostalgie? Daar is niks soos "Jantjie Kom Huistoe", of "Waterbl
Oor ons trane, nou – en die mistiese groot trek
Jean Joubert 2025-03-15 Hierdie artikel bied nuttige, vars perspektiewe. Wat die "... ’n mistiese groot trek waarin ons luisterend dinge toelaat om vorm aan te neem, pleks van om deklamerend vorm daaraan te probeer gee" betref, beaam talle waarnemers dat Suid-Afrikaners mekaar
Graad 11: Fisiese wetenskappe-vraestel en -memo, hersiening
MayLene Engelbrecht 2025-03-14 Die platform het baie lekker en behulpsame vraestelle. Hou so aan.
Die Johann Rossouw-gespreksreeks: Zirk van den Berg se Landuit want jy wil mos – oor gemeenskap, ontheemding en tuiste
Wynand Dreyer 2025-03-14 Wat 'n aangrypende, weldeurdagte opstel. Baie lank gelede het 'n kollega wat 'n tyd in die buiteland gebly het, met haar terugkoms vir my gesê: Die opoffering is te groot. Jy sal nooit elders gelukkig wees nie. Jou kinders sal wel gelukkig wees in die n
