Kommentaar

Passie in Parys deur Tosca de Villiers: ’n resensie

Carla van der Spuy 2025-03-03 Baie dankie!

Die lang generaal: 'n samevoeging van samesweringsteorieë

Lea Louw 2025-03-03 Ek het vir die Veiligheidspolisie in Kaapstad gewerk toe Stafendas vermoor is. Speurders het hom by my en ander sekretaresse in kantoor kom los om weer terug te gaan Raadsaal toe. Ek het later saam met kaptein Cerf na die parlementsgebou gegaan om die ver

Graad 9: Wiskundevraestel en memo, vierde kwartaal

Mano 2025-03-03 Ken nie die werk nie.

Vrypostige verslag van ’n (ydele) debuutdigter

Jannie Pretorius 2025-03-03 Goeiemiddag, Nico Steenekamp. Ek het 'n vraag vir jou: Sê nou iemand doen 'n "park run" of 'n fietsrytoer en hy post foto's of videos daarvan (homself) op Facebook, sou jy dit as "outydse beskeidenheid" of spog beskou?

Graad 7: Natuurwetenskappe-vraestel en memo, eerste kwartaal

Claudia Kirsten 2025-03-02 Opsoek na graad 7-vraestelle en memorandums. Dankie.

Poorte van die hel

SA Scheeres 2025-03-02 Dit is nou ‘n heerlike storie!

Vervreemding tot verlies: die roete van selfvervreemding na selfvernietiging in Van vaders en vlugtelinge deur S.J. Naudé

Hennie 2025-03-01 Die tema van vervreemding wat die outeur uitlig uit hierdie nuwe hoogtepunt in SJ Naudé se groeiende oeuvre is akuut. Weinig van ons kan ontsnap van hierdie "moderne" tendens. Ryk en arm. Selfopgeleg en/of gedwonge vanweë bepaalde omstandighede is ons a

Persverklaring: Afrikaans Amptelik 100 – Feesprogram in Kaapstad bekendgestel

Pieter en Elsa vd Watt 2025-03-01 Ons moet 'n plan maak. Langtafel by ons eie restaurant.

Wiskunde: Graad 8-vraestel 1 en memo, eerste kwartaal

Ashley Keyser 2025-02-28 Dankie vir die vraestelle.

Die daggadebakel: uit ’n mediese oogpunt

Hannetjie Smith 2025-02-28 Ek het daggadruppels gekoop om verligting te probeer kry, omdat ek met vertigo sukkel na 'n beroerte.

Veertig jaar later: die eerste Swart Afrikaanse skrywersimposium

Barend vd Merwe 2025-02-28 Mias Smith: Van waar, Gehasi?

Graad 9, 2016: Vraestelle en memoranda

Wendy 2025-02-28 Ek is op soek na hersieningsvraestelle vir die eerste kwartaal, vir Engels Tweede Taal, graad 9.

Goed, swak, toeganklik of gelaagd?

Barend vd Merwe 2025-02-27 Dankie, Koos. Decima was ook nie vir my so, sal ek sê "toeganklik" nie. Dit terwyl Venter 'n welbekende meester van die skryfkuns is en van sy ander boeke my geval het (Veral Ek stamel ek sterwe). Ek weet nie, daai renoster wat so innerlike lewe kry, bie

Persverklaring: Kommie, kommie – Dirk het ’n nuwe liedjie vir jou!

ARTHUR HALL 2025-02-27 Ja-nee, ek kots so bietjie in my keel, Helga! Et tu LitNet?

Matriekuitslae in Loeriesfontein: Sonja Squires deel ’n verhaal van hoop

Anthonia Opperman 2025-02-27 Dit klink na iets wat landwyd met vrug toegepas kan word. Die onderwys het dalk heeltemal verstok en kan doen met vernuwende idees. Ek het 'n kursus, EDUTAINMENT (by Hartebeespootdam), bygewoon waarin daar klem gelê Is op die vier kwadrante van die brein

Geheime op Philadelphia deur Riaan Grobler: ’n lesersindruk

Liza Esterhuizen 2025-02-26 Ek wil graag Geheime in Philadelphia en die nuwe boek van Riaan Grobelaar bestel.

Veertig jaar later: die eerste Swart Afrikaanse skrywersimposium

Mias Smit 2025-02-26 Waarom die "ras-ondertoon"? Is alle skrywers in Afrikaans nie gelyk nie? Nav die gesprek op RSG blyk dit dat die "skrywers" bloot in Afrikaans skryf omdat hulle finansiële hulp kry. Versoek erder die kulturele filantrope om die "swart" skrywers aan te sp

#altydbreyten 23 Februarie 2025, Breytenbachsentrum, Wellington – ’n fotobeeld

Lezettevan Jaarsveld 2025-02-26 Dankie vir die opregte huldiging, asook besonderse huldiging van 'n unieke persoon wat sy volharding saam met homself gedra het.

Graad 9: Wiskundevraestel en memorandum, kwartaal 1

Naomi Meyer 2025-02-26 Hallo! Dankie vir jou navraag. LitNet het hulp vir jou. Hier is 'n skakel na die indeks van al die vraestelle wat op LitNet gelaai is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Die vraestelle is ingedeel volgens graad en vakgebied. Blaa

Graad 8: Wiskundevraestel en memorandum, kwartaal 1

Naomi Meyer 2025-02-26 Hallo! Dankie vir jou navraag. LitNet het hulp vir jou. Hier is 'n skakel na die indeks van al die vraestelle wat op LitNet gelaai is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Die vraestelle is ingedeel volgens graad en vakgebied. Blaa

Graad 5: Afrikaans Huistaal – vraestelle en memorandums

Naomi Meyer 2025-02-26 Hallo! Dankie vir jou navraag. LitNet het hulp vir jou. Hier is 'n skakel na die indeks van al die vraestelle wat op LitNet gelaai is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Die vraestelle is ingedeel volgens graad en vakgebied. Blaa

Graad 5: Afrikaans Huistaal-vraestel en memo, eerste kwartaal

Graad 9: Wiskundevraestel 1 en memorandum, eerste kwartaal

Wiskunde, graad 2: eerste kwartaal – vraestel en memo

Naomi Meyer 2025-02-26 Hallo! Dankie vir jou navraag. LitNet het beslis hulp vir jou as jy wil verbeter. Oefen gerus en werk voorbeeldsomme uit wat op LitNet gelaai is. Hier is 'n skakel na die indeks van al die vraestelle wat op LitNet gelaai is: https://www.litnet.co.za/indek

Wiskunde vir graad 4’s: Oefentoets en memo vir die eerste kwartaal

Naomi Meyer 2025-02-26 Hallo! Dankie vir jou navraag. LitNet het beslis hulp vir jou. Hier is 'n skakel na die indeks van al die vraestelle wat op LitNet gelaai is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Die vraestelle is ingedeel volgens graad en vakgebie

Graad 7: SW (Aardrykskunde), vraestel en memorandum

Beverley Daniels 2025-02-26 Okay, ek wil vraestelle hê vir graad 8 in al die vakke.

Om Bibi Slippers in Gqeberha te vind: ’n lesersindruk van Soekenjin

Lezettevan Jaarsveld 2025-02-26 'n Gedig se begin is een woord wat in jou binneste kom sit en bly krap, dan kom daar 'n situasie, 'n moment, 'n verbyvlietende woord en die gedig rol uit jou binneste.

Wat sê Bettina? Kry die minister van elektrisiteit performance bonus?

KLUG 2025-02-25 Eskom, netsoos ander staats- en semi-staatsinstellings, net soos ministers, se prestasieooreenkomste is nie die papier werd waarop dit staan nie. Nie net bepaal hulle hul eie prestasieteikens nie, hul doen hul assesserings self en hul eie supervisors teke

My naam is Februarie

Moira Odendaal 2025-02-25 Goeiemore Piet ... waar het ek jou verloor :-) Ek hoop dit gaan goed met jou. My projek het na al die jare eers verlede jaar gestalte gekry, maar ek wil steeds met jou gesels oor die mense van Swellendam. Vriendelike groete Moira Odendaal

Wiskunde vir graad 4’s: Oefentoets en memo vir die eerste kwartaal

Tersia De villiers 2025-02-25 Goeiedag, ek sal waardeer as julle dalk iets kan stuur oor graad 4, Afrikaanse taal: tyd - verlede en toekomende tyd. My kind sukkel met dit en sukkel om te lees. Dalk leesstukkies?

Graad 9: Wiskundevraestel 1 en memorandum, eerste kwartaal

Mariette KLOPPERS 2025-02-24 Afrikaans as Huistaal: vraestelle en memo.

Graad 5: Afrikaans Huistaal-vraestel en memo, eerste kwartaal

Mariette KLOPPERS 2025-02-24 Ek soek asb. Graad 5 Afrikaans-vraestelle en memo's om my kind te help.

Vier susters deur Gerda Taljaard, ’n resensie

Hannatjie Snyman 2025-02-24 Baie dankie, Naomi. Insiggewend.

In Eden se bloed

Cas Vos 2025-02-24 Bester, 'n uitstekende gedig. Van harte geluk.

15 punte oor Afrikaners, Trump en Suid-Afrika (elke ketter het mos ’n letter)

Barend vd Merwe 2025-02-23 Suid-Afrika het 'n liberale Grondwet Francois. Die premis van die klassieke liberalisme is dat mense verskillend is. Hulle dink verskillend. Hulle tree verskillend op. Dis alles hulle goeie reg. Daar sal altyd mense wees wat laertrek. Ek is self nie lief

Verslawing: My man kan nie ophou drink nie

Elize 2025-02-23 Ek is moedeloos gepraat en mooi gevra, baklei. Niks help nie. Maak nie saak wat ek doen of sê nie. Volgens my man het hy nie 'n drankprobleem nie. Al drink hy tussen 2 tot 8 doppe 'n aand. Partykeer drink hy eers 2 biere en slaan dan oor whisky toe. Hy h

Ontvoer: ’n onderhoud met Constant van der Merwe

Marinda Kotzé 2025-02-23 Kon nie die boek neersit nie, behalwe as ek moes slaap in die nag. Het Constant in Exclusive Books in Somerset-Wes raakgeloop. Was baie beïndruk met hierdie bedagsame man.
Top