Oudkorrespondent Johan Allers woon al vir langer as drie dekades in Amsterdam. Nou afgetree, spring hy gereeld op sy fiets op soek na nuwe en ou pareltjes uit Amsterdam.
In die volgende video in hierdie weeklikse reeks besoek hy die besige strate van Amsterdam op Koningsdag 2025.
- YouTube-skakel na onderstaande video: https://youtu.be/T6sMpvFUUrQ


Kommentaar
Besonders, Johan!
Dankie. Ek sien telkens uit na die volgende pêreltjie.