Graad 5: Afrikaans Huistaal-vraestelle en memo, tweede kwartaal

  • 8

Prent: Canva

Is jy in graad 5 en hou jy hierdie week "skoolvakansie"? As jy lus voel om appeltert te bak, kan jy dit doen – en jy kan dit as beloning eet as jy sommer hierdie gratis oefenvraestelle van Eugene van der Westhuizen afgelaai en dit  uitgewerk het om voor te berei vir jou tweede kwartaal se eksamen. Dit sal sommer baie lekker wees om die appeltert te eet en boonop goeie punte vir jou Afrikaans Huistaal-eksamen te kry! 

Klik hier om die vraestelle en memoranda in PDF-formaat af te laai. (Die memorandum is onderaan die vraestelle.)

Lees ook:

Graad 5: Wiskundevraestel en memo, tweede kwartaal

Graad 5, Junie: Natuurwetenskappe en Tegnologie ‒ vraestel en memorandum

Indeks: notas, toetse en vraestelle

  • 8

Kommentaar

    • Hallo en dankie vir jou navraag. LitNet bied heelwat vraestelle wat gratis beskikbaar is en wat leerders vir privaatstudie mag gebruik. Hier is 'n skakel na die indeks waar al die vraestelle beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Die vraestelle is ingedeel volgens graad en vakgebied. Blaai daardeur om te sien watter inhoud hier is, en klik telkens op die skakels om die vraestelle gratis in PDF-formaat af te laai. Sterkte met die voorbereiding! Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder

  • ELDRIDGE MASIMILA

    Ek is op soek na graad 5 Afrikaans Huistaal-vraestelle en -memorandums en Sosiale Wetenskappe gr. 5.

    • Hallo en dankie vir jou navraag. LitNet bied heelwat vraestelle wat gratis beskikbaar is en wat leerders vir privaatstudie mag gebruik. Hier is 'n skakel na die indeks waar al die vraestelle beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Die vraestelle is ingedeel volgens graad en vakgebied. Blaai daardeur om te sien watter inhoud hier is, en klik telkens op die skakels om die vraestelle gratis in PDF-formaat af te laai. Ons beskik nie noodwendig oor al die vraestelle waarna jy op soek is nie, maar daar is baie ander vraestelle beskikbaar en blaai ook rond in LitNet se skole-afdeling om te sien of daar nie nog ander inhoud is wat kan help nie: https://www.litnet.co.za/category/akademies/skole/. Sterkte met die voorbereiding! Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder

  • Goeienaand! Ek is op soek na vraestelle vir my seun in graad 5. Begripstoets soos ons dit ken en in ander vakke ook in graad 5, asseblief.

    • Goeiedag, en dankie vir jou navraag. LitNet bied gratis oefenvraestelle as hersieningsmateriaal en dit kan gratis in PDF-formaat afgelaai word. Hier is 'n skakel na die indeks van vraestelle wat op LitNet aangetref word: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Volg die skakel en kyk deur die lys van items wat hier verskyn. Die vraestelle is ingedeel volgens graad en vakgebied. Klik telkens op die skakels om die inhoud gratis in PDF-formaat af te laai. Daar is beslis inhoud vir graad 5; kyk spesifiek na die Afrikaans Huistaal-vraestelle as jy daarna op soek is. Sterkte met die voorbereiding. Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top