
Foto: Canva
Moedertaal
by my het jy
kom lê in
moedersmelk
ek mis jou
as dit stil
word
op reise in
ander lande
maar ek weet
in jou
sal ek
my laaste
woorde praat
voor ek my
vlerke sprei
en hierdie wêreld verlaat
Foto: Canva
Moedertaal
by my het jy
kom lê in
moedersmelk
ek mis jou
as dit stil
word
op reise in
ander lande
maar ek weet
in jou
sal ek
my laaste
woorde praat
voor ek my
vlerke sprei
en hierdie wêreld verlaat
Kommentaar
Mooi en skerp verwoord, dankie Jeanne.
Ons taal dek wye velde. Mooi gedoen.