Barend vd Merwe2025-04-14Raed-na-Gael:
Ek hou nogal van boeke lees. Maar nie daardie soort boeke nie. Daar is hordes en hordes van daardie soort boeke, en sommige gelowiges probeer gedurig die soort boeke aan mens afsmeer. Ek wil eendag nog, soos wat ek aftrede nader, my finansi
Toroga Denver2025-04-12Ready D sê ‘Afrikaans is Khoi’. Maar dan follow dit op deur dit te noem 'n HY, maar mens hoor dan van Moedertaal, aka 'n SY. Maar dan Nederlands/Afrikaans was nog net 'n taal van sexism, patriarchy wat vrouens sien as 3rd class.
Afrikaans is Khoi
Raed-na-Gael2025-04-10Stel voor BvdM (en ander) skaf die boek: Bewys van die Hemel – Eben Alexander – Penguin books SA - 2012, aan. Hy is 'n neurowetenskaplike (Google hom gerus). Sal jou als vertel van "breine wat afskakel by sterfte". Hyself het nege van die beste verkl
Hans Richardt2025-04-09Vaderland en Moederstad?
Die Joodse Shekinah, die moeder deel van God, word in christendom as afgodediens afgeskryf.
In Genesis 1 vers 26 staan tog, laat ONS die mens skape, na God se beeld was daar toe man en vrou geskape.
Soms dink ek dat die kerk die
Joan Hambidge2025-04-09'n Regter het op 'n keer vir my vertel hoe sy 'n advokaat moes aanpraat.
“As u daardie woord gebruik, maak u van u kliënt 'n leuenaar. Hy begryp nie wat die woord alles impliseer nie.”
Dieselfde geld besoeke aan hospitale.
Om siek te raak in 'n vreem
Albertyn van Rooyen2025-04-09Ek het Francois Toerien se onderhoud met Naomi Meyer oor Hortjiesdig baie interessant en insiggewend gevind.
Ek het 'n spesiale belangstelling in die produksie, aangesien "Oom" Peter getroud was met Tannie Hetta, my ma se jonger suster.
Ek het as jong s
Charlotte Potgieter2025-04-07'n Uitstekende resensie wat ek 'n paar maal wil lees. Ek was so bevoorreg om na Antjie Krog se voordrag van verse uit Plunder te kon luister.
Nico Schamrel2025-04-07'n Aangrypende en emosievolle uitstalling deur Anselm Kiefer - dankie vir die deel Johan. Heel aangenaam om jou wêreld mee te maak, omring met kultuur en kuns.
Naomi Meyer2025-04-07Hallo en dankie vir die navraag. Hier is 'n indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied, en ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by.
Naomi Meyer2025-04-07Hallo en dankie vir die navraag. Hier is 'n indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied, en ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by.
Theo du Plessis2025-04-07'n Oulike anekdote wat net weer die boeiendheid belig van tolking oor die algemeen en in Suid-Afrika in die besonder, waar vanweë 'n vorige hoofregter se ongrondwetlike maar onbetwiste dekreet alles nou in Engels gedoen word terwyl heelwat van die deelne
Isabel Augustyn2025-04-07Stel belang in alle werk vandag graad 1 tot graad 7. Wil ook uitvind of daar enige opsommings en vraestelle is in Sosiale Wetenskap sowel as Lewensoriëntering Vir graad 4-7.
Monica Hammes2025-04-06Jinne, om te dink dat ek laas week gewonder het waarmee ek my Vrydagoggend sal begin na VWB se heengaan.
Dankie, dankie vir hierdie wonderlike identiteitsverklaring!
En sommer ook vir Vasti en Johan Fourie se uitstekende artikels.
Barend vd Merwe2025-04-03Die heelal is 13.8 miljard jaar oud.
Die aarde is 4.5 miljard jaar oud.
Die mensdom is so 300 000 jaar oud.
Die eerste mense had geen gode nie. Later het animisme hoogty gevier. Die idee dat elke boom, bos, struik, rivier, berg, oseaan, elke ding 'n ei