Uitnodiging: Boekbekendstelling van Ill at ease deur Francois Verster in Welgemoed op 14 Junie 2025

  • 1

U word hartlik uitgenooi na die boekbekendstelling van Ill at ease deur Francois Verster op Saterdagoggend van 11:00 tot 13:00 op 14 Junie in Welgemoed. Francois Bloemhof sal in gesprek met die skrywer wees.

Adres: Hofmeyrstraat 25, Welgemoed, Kaapstad
RSVP by Riëtte by 0832727239

  • 1

Kommentaar

  • Francois Verster

    As ek mag, wil ek graag byvoeg dat daar eksemplare van die boek by die bekendselling te koop sal wees teen 'n afslagprys van R200 elk. Die eerste 20 kopers ontvang elk gratis 'n bottel likeur wat R180 werd is.

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top