Die toekoms is nie meer dieselfde nie

  • 1

Of volg hierdie skakel: https://www.youtube.com/watch?v=d3yLF0aXeQQ

Freek Robinson gesels met die Pieter Geldenhuys, ’n elektroniese ingenieur, oor kunsmatige intelligensie. Die gesprek handel oor robotte wat die huis skoonmaak, outonome wapenstelsels wat ’n moord kan pleeg, taalmodelle wat jou sal help as jy jou eggenoot kwaad gemaak het, en ook oor verhoogde produktiwiteit.

  • 1

Kommentaar

  • Dankie vir een van die interessantste en insiggewende onderwerpe waarna ek kon luister. Skole moet eintlik hierdie praatjie/video as beroepsvoorligting kan gebruik.

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top