Die toekoms is nie meer dieselfde nie

Freek Robinson, Pieter Geldenhuys Onderhoude 2025-05-28

Freek Robinson gesels met die Pieter Geldenhuys, ’n elektroniese ingenieur, oor kunsmatige intelligensie. Die gesprek handel oor robotte wat die huis skoonmaak, outonome wapenstelsels wat ’n moord kan pleeg, taalmodelle wat jou sal help as jy jou eggenoot kwaad gemaak het, en ook oor verhoogde produktiwiteit.

Top