Pieter de Wet2025-05-02Koos: Draai die klok terug 'n hele klomp jare. Machadodorp. Jy en 'n vriend van Australië op soek na Private Baley se graf in die Berge. Julle oornag by my op die plaas. Die volgende dag kry ons die graf, en wat daarop volg. Maak kontak vir verdere nuus
Henning2025-05-02'No author is a man of genius to his publisher.' (Heinrich Heine, Duitse digter)
'If I had been someone not very clever, I would have done an easier job like publishing. That's the easiest job I can think of.' (AJ Ayer, Britse filosoof)
So staan dit ge
Irize Loots2025-05-02Solet het met hierdie verhaal die binnewêreld van Afrikaanssprekendes wat in die Lae Lande woon ontroerend mooi vasgevang! Haar kortverhaal slaag daarin om boekdele van die belewing van taal en kultuur bondig op te som terwyl dit verpak is in 'n bontjas
Hans Richardt2025-05-01Emmigrante soos Piet Cronje na VSA en ander na Argentinië, is nou net historiese herinnering. Ons wit Afrikaners wil nie net nog 'n DODO-etniese groep word nie.
Hans Richardt2025-05-01Chris, ek is inwoner in Orania en daar was Orania-afvaardiging na VSA, om hul mee te deel dat ons gaan bly en hul welkom is om wit Afrikaners in SA te ondersteun. Sodra jy immigreer, verloor jy identiteit. Afrika is in ons en die immigrante destyds, eeu g
Sarie2025-05-01Trump is vir sy ondersteuners dieselfde as Mandela en die ANC met al hul oëverblindery, korrupsie wat mense van goeie onderwys, medies , water, krag en 'n werkende infrastruktuur ontneem het binne 30 jaar en dan word alle skuld vingers na Afrikaners, Apa
Hans Richardt2025-04-30Die Negev het nie sandduine nie. Dis meer soos oorbeweide karoolandskap, klipperige duine met bossies. Ek het vir 1 maand in Beerseba gebly.
Die Israelies bestaan meerderheid uit Russe en daar is selfs Afrikaanssprekende Israelies en kibboetse.
Rioolwat
Hans Richardt2025-04-30Barend, die bybelkodes en Qumranrolle was duur boeke. Het die gewildheidstroom gevolg destyds.
Dit was amper so gewild soos Malema se geykte maagwerke van podiums af. Hy noem nooit dat in die tydperk van die Voortrekkers aan die doodsnikke van die "dif
Andries Botha2025-04-30Net voor godsdienstige programme, soos bv "Die aandgedagte", word daar oorwegend Engelse liedere gespeel, terwyl die Afrikaanse gewyde liedere afgeskeep word.
Naomi Meyer2025-04-29Hi there and thank you for your enquiry. We have an index on LitNet displaying a list of exam papers and memo's which can be downloaded for free. Take a look at this article: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/ Do scroll through th
Naomi Meyer2025-04-29Goeiedag! LitNet se vraestelle is deur kundiges vir kinders wat die KABV-kurrikulum volg, opgestel. Hier is 'n skakel na die indeks van vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel vo

Naomi Meyer2025-04-29Goeiedag. As jy 'n onderwyser is, is jy welkom om LitNet se vraestelle aan jou leerlinge voor te stel sodat hulle dit in hul privaat-studietyd vir voorbereiding kan aanwend. Hier is 'n skakel na die indeks van vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https
Naomi Meyer2025-04-29Hallo, en dankie vir jou navraag. Hier is 'n skakel na die indeks van vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Ons voeg so gereeld moontlik nuwe vraest

Luan Staphorst2025-04-28Barend: "Ek wonder hoeveel boeke is gepubliseer oor die sogenaamde "Bybelse kodes", en hoeveel pastore en seepkispredikers oor die jare stinkryk geword het uit sulke boeke en DVD's...alles net berge en berge fabels wat vir goedgelowige mense gesmous was."