Afrikaans Tweede Taal HG Graad 12 Vraestel 2 (Letterkunde)

  • 2

Afrikaans Tweede Taal HG Graad 12 Vraestel 2 (Letterkunde)

Tyd: 2 uur

Punte: 80


Opsomming van vraestel

AFDELING A: FEESMAAL – E.A. SWANEPOEL

Vraag 1

POTYSTER SWEIS NIE – P.G. DU PLESSIS: Lees die onderstaande uittreksel goed deur en beantwoord dan die vrae wat daarop volg. [12]

'N TUISNYWERHEID LANGS DIE PAD – RIANA SCHEEPERS: Kies elke keer die korrekte antwoord op die veelkeusevraag. Skryf die letter en die korrekte antwoord langs jou vraagnommer neer. [8]

DANKIE, ELSEBET – CHRIS BARNARD: Voltooi die DAGBOEKINSKRYWING wat volg deur die woorde wat uitgelaat is, in te vul. Skryf slegs die vraagnommer en die gepaste woord neer. [10]

MY MAN IS IN LAVENTEL – MADELEINE VAN BILJON: Beantwoord die vrae wat op die volgende uittreksel gebaseer is. [10]

AFDELING B: VERSLIG – CHARLES FRYER

Vraag 2

TOEMAAR DIE DONKER MAN – INGRID JONKER: Lees die onderstaande gedig goed deur en beantwoord dan die vrae wat daarop volg. [16]

STADSMENS – SV PETERSEN: Lees die onderstaande gedig en voltooi dan die DIALOOG wat volg tussen twee buurvrouens wat skinder oor die mense wat in die gedig beskryf word. [8]

RONDLOPER – NP VAN WYK LOUW: Lees die onderstaande gedig en voltooi dan die tabel wat volg. In die kolom regs  moet jy aandui of die stellings aan die linkerkant WAAR of ONWAAR is. Gee elke keer 'n rede uit die gedig om jou antwoord te ondersteun. [10]

DIE KLEIN GENERAAL – ROSALI PRETORIUS: Die wêreldkaart, en die lande wat aangedui word, hou verband met die inhoud van  die gedig wat volg. [6]

Totaal: 80


Klik hier om die vraestel en memorandum in PDF af te laai.

Klik hier om 'n gratis kopie van Adobe Acrobat Reader af te laai.

  • 2

Kommentaar

    • Hallo! Dankie vir jou navraag. LitNet beskik oor oefenvraestelle en memo's wat met eksamenvoorbereiding kan help. Hier is 'n indeks van vraestelle, alles op een plek: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Blaai daardeur om te sien wat beskikbaar is en klik telkens op die skakels om die inhoud gratis in PDF-formaat af te laai. Voorspoed met die voorbereiding. Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top