Etienne van Heerden Veldsoirée
(Die LitNet25 Afrikaanse Skrywersberaad en die ATKV-skryfskool ingeslote)
25 – 27 Julie 2025
Program

Vrydag
Vrydag 25 Julie
09:00 tot 12:30 – ATKV-skryfskool
- Prosa, aangebied deur Hannes Barnard, in die Biblioteek aan die einde van die wêreld
- Poësie, aangebied deur Bernard Odendaal, in die raadsaal van die Victoria Manor
Ook:
- Nolwazi Mahlangu werk met leerders – by een of meer skole
Vrydag 25 Julie
13:00 tot 13:45
- Middagete by Buffelshoek DiRosie Lodge
Vrydag 25 Julie
Gespreksessie by Buffelshoek DiRosie Lodge
- 13:50 Opening
- 14:00 Frederik de Jager
- 14:30 Albert Grundlingh
- 15:00 Darryl David
- 15:30 PJO Jonker
- 16:00 Pouse
- 16:15 Peter Vale
- 16:45 Hein Willemse
- 17:15 Hein Viljoen
Vrydag 25 Julie
18:00 tot 19:00
- Aandete in die Victoria Manor
Vrydag 25 Julie
Gespreksessie in die Victoria Manor
- 19:15 Rory Riordan
- 19:45 Burgert Senekal
- 20:15 Andile Bhali
- 20:30 Luna Paige
Saterdag
Saterdag 26 Julie
08:00 tot 10:00 – ATKV-skryfskool
- Prosa, aangebied deur Hannes Barnard, in die Biblioteek aan die einde van die wêreld
- Poësie, aangebied deur Bernard Odendaal, in die raadsaal van die Victoria Manor
Saterdag 26 Julie
Gespreksessie in die Victoria Manor
- 10:30 Alywn Roux
- 11:00 Ena Jansen
- 11:30 Ingrid Glorie
- 12:00 Nolwazi Mahlangu
Saterdag 26 Julie
13:00 tot 13:45
- Middagete by Buffelshoek DiRosie Lodge
Saterdag 26 Julie
Gespreksessie by Buffelshoek DiRosie Lodge
- 14:00 Luan Staphorst
- 14:30 Bernard Odendaal
- 15:00 Anthony Akerman in conversation with André Hattingh
- 15:30 Pouse
- 15:45 Mputhumi Ntabeni
- 16:15 Selwyn Milborrow
- 16:45 André Hattingh
Saterdag 26 Julie
18:00 tot 19:00
- Aandete in die Victoria Manor
Saterdag 26 Julie
Gespreksessie in die Victoria Manor
- 19:15 Heindrich Wyngaard
- 19:45 Anthony Akerman on Guy Butler
- 20:15 Andile Bhali
- 20:30 Christof Berg
- 21:20 Oorhandiging van die Orde van die windpomp
(Vorige wenners van die Orde van die Windpomp: Darryl David, Fanie Olivier, Elise Bishop, Clinton V du Plessis en Dominique Botha)
Sondag
Sondag 27 Julie
Gespreksessie in die Victoria Manor
- 09:00 Anschen Conradie in gesprek met Izak de Vries
- 09:30 Mercia Coetzee
- 10:00 Hannes Barnard
- 10:30 Pouse
- 10:40 AJ Opperman in gesprek met Izak de Vries
- 11:10 Riana Scheepers
Sondag 27 Julie
Bergrit vanaf Buffelshoek DiRosie Lodge
Let wel: Ons ry met viertrekbakkies teen ’n steil bergpad uit. Die koste is R250 per persoon. Dit is noodsaaklik om vooraf te bespreek. Kontak solank vir Pieter by buffelshoek.gamelodge@gmail.com om jou sitplek op ’n bakkie te bevestig, want die bakkies raak reeds vol.
- 12:30 Bakkies vertrek vanaf Buffelshoek DiRosie Lodge
- Elsabé Brits lewer die grafrede by die Olive Schreiner-sarkofaag
- Andile Bhali lewer ’n laaste solo
- Biltong en sjerrie op Buffelskop
- Terugrit na Buffelshoek DiRosie Lodge
Hierdie program is steeds onderhewig aan verandering.
Vir verblyf
- Besprekings by die Tuishuise kan geskied by https://tuishuise.co.za of reservations@tuishuise.co.za.
- Besprekings by Buffelshoek DiRose Lodge kan geskied by https://buffelshoekcradock.co.za of gamelodge@gmail.com.
Veldsoirée-borge/Veldsoirée sponsors


Die Tuishuise en Victoria Manor


Lees en kyk ook:
Slegs R380 vir die ATKV-Skryfskool én skouers skuur met skrywers
Fotoblad 1: Etienne van Heerden Veldsoirée en die LitNet25 Afrikaanse Skrywersberaad



Kommentaar
Ek sal graag die Veldsoirée wil bywoon, maar soek na iemand wat kan saamry vanaf Wellington of enige plek in die Boland.