Die vyfde Etienne van Heerden Veldsoirée het van 20 tot 22 September 2024 in Nxuba (voorheen Cradock) plaasgevind. Die ATKV-skryfskool en die eerste voordragte van die LitNet25 Afrikaanse Skrywersberaad is ook hier aangebied. Die beraad sal ná die Veldsoirée aanlyn voortloop.
Menán van Heerden het foto’s van al die sprekers geneem.

Dominique Botha

Ingrid Winterbach

Mphuthumi Ntabeni

Lisa Antrobus-Ker

Darryl David, feesimpresario, heet almal welkom.

Clinton V du Plessis

Tom Dreyer

Johann Rossouw

Crystal Warren van Amazwi

Stefaans Coetzee

Heindrich Wyngaard

Hans du Plessis

Bernard Odendaal

Mercia Coetzee

Andries Gouws

Jaco Jacobs

Burgert Senekal

Jayden Kukari

Vasti Roodt

Fanie Olivier

Izak de Vries

Tim Huisamen

Dietloff van der Berg

Ferdie Swanepoel

Igno van Niekerk

Etienne van Heerden

Basil Mills
- Foto’s: Menán van Heerden
Lees ook:
’n Fees in die veld: Etienne van Heerden Veldsoirée-fotogalery
Veldsoirée-borge/Veldsoirée sponsors
Die Tuishuise en Victoria Manor