’n Fotogalery | Etienne van Heerden Veldsoirée 2023

“Die gesprekke wat hier plaasvind, is meer werd as geld, maar van belang is dat die Etienne van Heerden Veldsoirée ’n beduidende bydrae lewer tot Cradock se ekonomie. Talle gastehuise, nie net die veldsoirée se borge nie, baat direk by die fees.”