M. Haynes2025-05-22Ek graag 'n leerder help met Afrikaans. Alhoewel Afrikaans sy derde taal is, moet hy dit as Huistaal neem. Die hulp sal van onskatbare waarde wees, baie dankie.
Barend vd Merwe2025-05-22Wat my kop laat draai, was die uiteenlopende reaksies van mense. En nou praat ek nie eens van die gewone plebs soos ekself in die kommentaarhokkies nie. (Daar het dit natuurlik weer krioel van die gewone rassisme en Trump-aanbidding aan die een kant, reg
Gerda van Staden2025-05-22Ek wil weet of dit waar is? My dogter se skoonpa is 93 en het demensie. Sy het twee versorgers vir hom. Want sy en haar man werk nog altwee. Hulle moet sy pensieon gebruik om sy versorgers te betaal en sy doeke te koop. Nou sê iemand as hulle hom laat se
Marrhie Labuschagné2025-05-22Ek is groot aanhanger van Winterbach! Weer kies ek vir bespreking by Bethlehem Leeskring 'n Winterbach! En daar wen sy 'n gesogte prys! Baie geluk, Ingrid! Beslis 'n wenner as vertelstyl, karakterisering, atmosfeer, verdoeselde wrang humor, ironie een par
Andries Hoek2025-05-22Theo, dit is 'n goeie opsomming van gebeure.
Die feit dat Ramaphosa laat gekom het, dink ek, was 'n fout wat verhinder het dat meer aangeleenthede (vorige uitsprake/video's gerapporteer in die media en bedrog/korrupsie) bespreek en op die skerm gegooi ko
Dennii2025-05-22Die wêreld MOES WEET wat aangaan hier! Dis nie net Afrikaners wat vermoor word nie!! WITMENSE word vermoor en werk word GEWEIER! Die wêreld moes weet en ek is bly🙏🙏🙏🙏
Douw Krüger2025-05-21Ek assosieer 98% met wat Bettina sê. Misdaad word nie primêr of per definisie deur velkleur aangedryf nie. Net soos wat daar nie per definisie armoede of psigologiese toestande agter sit nie. Maar dit is soms deel van die pakket. Veral waar geweld betro
Naomi Meyer2025-05-21Goeiedag en dankie vir jou navraag. Hier is 'n skakel na LitNet se indeks van vraestelle: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Die inhoud is ingedeel volgens graad en vakgebied. Blaai daardeur om te sien of die vraestel waarna jy o
Naomi Meyer2025-05-21Goeiedag, en dankie vir jou navraag. LitNet bied gratis oefenvraestelle as hersieningsmateriaal en dit kan gratis in PDF-formaat afgelaai word. Hier is 'n skakel na die indeks van vraestelle wat op LitNet aangetref word: https://www.litnet.co.za/indeks-no
Elise Bishop2025-05-21Mag elkeen hulself terdeë geniet. Dis 'n ervaring wat nie net verryk nie, maar besieling en insig verskaf en waar nuwe vriendskappe gesmee word.
Cherie ann2025-05-20Goeienaand! Ek is op soek na vraestelle vir my seun in graad 5. Begripstoets soos ons dit ken en in ander vakke ook in graad 5, asseblief.
Barend vd Merwe2025-05-20Aangrypende artikel, wel gedaan. Dit is my ervaring ook. Ek onthou nog baie jare gelede, het ek elke dag die Burger sowel as Die Son gekoop. Hoe dikwels was daar nie kinders wat gedood is op Die Son se voorblad, wat nie eens die Burger gehaal het nie. Ben
Jan Rabie2025-05-20So nou staan ons hier in 2025 met 58% (151/257) van die land se munispaliteite wat bankrot is. Elke semi-staatsinstelling vanaf Eskom, SABC, Poskantoor, Denel, PRASA, tot Transnet, ens is disfunksioneel, leeg gesteel en niks anders as 'n werkspeppingsproj
Nico Schamrel2025-05-20Wat 'n pragtige, netjiese, skoon land - soveel trots en vriendelikheid. Die parate jong kondukteur doen sy werk met soveel trots en status. Hierdie pareltjie bring 'n knop in my keel waaraan ek hard moes sluk. Dankie hiervoor.
Naomi Meyer2025-05-20Ons is baie bly dat LitNet se vraestelle jou en jou kinders met die voorbereiding help! Voorspoed met die studies. Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder
Naomi Meyer2025-05-20Goeiedag en dankie vir jou navraag. LitNet bied oefenvraestelle wat leerders gratis kan aflaai en vir tuisvoorbereiding kan aanwend. Hier is 'n skakel na die indeks van vraestelle op LitNet: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/ Dit

Naomi Meyer2025-05-20Hallo en dankie vir jou navraag. LitNet bied heelwat vraestelle wat gratis beskikbaar is en wat leerders vir privaatstudie mag gebruik. Hier is 'n skakel na die indeks waar al die vraestelle beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-v