Henning2025-05-12Eenkeer op ʼn staptog vergesel deur 'n wildbewaarder in die Timbavati vra iemand wat 'n mens te doen staan as 'n leeu of olifant ons storm. Die voorloper was gereed met 'n antwoord: ‘Throw it with dung.’ Wat ons waar kry? vra die medestapper. ‘Oh, t
Jeanette2025-05-12Ek was totaal meegevoer deur hierdie verhaal. Ek bid vir al die Pascales en Ilizibeths en Yasmines in die wêreld, en die Thalitas wat so begeesterd is. Vir my was die boek werklik... Ek glo dieselfde verhaal speel stuksgewys êrens in wêreld af. Dankie.
Nicloaas Zwarts2025-05-10Waarom sal mens Afrikaans 'n hoer noem? Wel wel wel. Dis 'n onnodige inslag. Mens kan maar gaan naslaan hoeveeel 'suiwer' tale geleen en gevat het van ander tale. Nou ja, kom ons bewaar en lief ons taal vir nog miljoene jare!
Hans Richardt2025-05-10Henning, al baie gewonder oor die duiwel as vrou...LOL. Met my geluk met vroue my lewe lank, het ek al so idee in agterkop gekry. Selfs die kabbalah verwys na Lillith as so 'n figuur....
Hannes Underhay2025-05-10Alhoewel Neelsie "helaas hoegenaamd nie die vader van Afrikaans" was nie, kan die enorme positiewe invloed wat hy op die taal gehad het, nie ontken word nie.bIs daar al ooit bepaal in watter konteks en onder watter omstandighede en met watter doel hy die
Jeremy Vearey2025-05-10HOE NOU BRUIN KOEI?
Ek lees vanoggend in die Burger-koerant dat die kerk van my siel, die Moraviesekerk op Genadendal, ingekoop het tot hierdie Afrikaans Ampelik 100-feesideë. Dan het hulle, van waaronder ook al hulle uitkruip, nog die vermetelheid om d
Christal Eldredene Hermans2025-05-10Goeie dag,
My naam is Christal Eldredene Hermans.Ek is 'n digter en skrywer.
As kind het die gedig "Ek is oek Important" deur Peter Snyders my geïnspireer. Ek is egter baie geterg en gespot op skool en pen en papier het my beste maatjies geword. Een van
Martha2025-05-09As enkelmamma en werkloos, is ek dankbaar dat ek op die hulp afgekom. Dit is fantasties en sal ons kindertjies baie help, baie baie dankie. Dankie dat jul dit vir ons ouers moontlik maak om ons kinders vir eksamen te kan voorberei met vraestelle ens.
Barend vd Merwe2025-05-08Mens moet seker maar aanvaar dat bid altyd met ons sal wees. Sit my in 'n klein hokkie, saam met 'n groot brullende leeu, en ook ek sal beginne bid. Daar is baie mooi Boeddhistiese gebede. Ek reken van daai Boeddhistiese gebede sal selfs Spinoza se goedke
Snookums2025-05-08Sjoe, ek lees al die kommentare, en kan ook net sê dankie Here dat my oë ook oopgegaan het. Ek was self vir baie jare deel van SR, maar nie een dag spyt ek is daar uit nie. Dit is vir seker ’n sekte. Ek was net so gebreinspoel. Alles was "jy mag nie",
Albertyn van Rooyen2025-05-08Ek het oom Peter as ’n 8-jarige kind ontmoet en ervaar. Tannie Hetta was my ma se jonger suster en ons het per geleentheid by hulle in Kroonstad oornag.
In die oë van ’n kind het hy nie gestraal van gemoedelikheid nie, maar was vriendelik en beleefd.
Helene Pretorius2025-05-07Meer info asb:
* Mag die teksskrywer en die illustreerder twee persone wees wat saamwerk?
* Watter grootte moet die oorspronklike kunswerke wees?
* Stuur asb vir my ’n inskrywingsvorm.
Hans Richardt2025-05-07Wat van onderhoud by Orania Openbare Biblioteek? Hier is rakke vol Engelse boeke. Afrikaanse boeke van soetsappige liefdesverhale beslaan ook rakke vol.
Tog funsioneer die biblioteek hoofsaaklik op skenking van boeke. Dit is ook die enigste funksionerend
Wilma Paulse2025-05-07Dis so lekker om te sien dat ons tipe Afrikaans uiteindelik ook blootstelling kry, en dat dit nie meer ondergeskik gesien word aan sogenaamde Standaardafrikaans nie. As Oranjerivierafrikaansprekende is ek trots op hoe ons praat en ons probeer ons bes om d
Henning2025-05-07vir die kritici
vandag beproef die duif sy toonlere
môre lê die kat tussen bebloede vere
die digter sal onvolmaak bly skryf
tot daardie dag van die leeu en die lam
die kat en die duif
Daniel Hugo (geb. 1955)
Nico Schamrel2025-05-07Netjies, skoon, goed versorg – pragtige stal met die mooi teëls teen die muur, die besonderse hekke en afskortings. Die detail is pragtig – selfs die balkon in die arena is besonders. Dankie, Johan.
Barend vd Merwe2025-05-06Mens moet genoeg vloek, omdat vloek gesondheidsvoordele inhou vir die mens:
https://www.bbc.com/future/article/20160303-the-surprising-benefits-of-swearing
Sonde is 'n konsep wat deur mense ontwikkel is. Natuurlik kan vloedwoorde hulle krag verloor deur
Henning2025-05-05As ons net die gebittery in Afrikaans kan stopsit, Bettina, dan kan ons die toekoms tegemoet gaan.
https://youtu.be/NYVfSUbf-D4?si=niB1A4344ZADrW-H
Moeg vir lesse.2025-05-03Die konstante "lesse" wat deesdae in die sepie ingeskryf word, raak nou te erg. Dit lyk eerder na 'n opvoedkundige, sielkundige klas vir sosiale euwels. Waarom nie soms net 'n lekker ontspannende storielyn gebruik nie?
Amanda le Roux2025-05-03Dit was 'n uitstekende produksie - wat teks en spel betref. Watter wonderlike spelers in 'n klein en intieme ruimte. Hoe dankbaar is ek dat ek op my oudag sulke teater kon beleef. Almal by die kompleks was behulpsaam en geduldig met die ou tannie. Dit gee