Hans Richardt2025-04-20Barend vd Merwe, ek lees liewer Louis L'amour-cowboyboeke, as misdaadfiksie. Ek het al agtergekom dat daar storielyne is wat verander, maar karakters bly dieselfde en baie voorspelbaar.
Hans Richardt2025-04-20Ek wonder al my lewe lank oor wat gebeur wanneer 'n persoon sterf.
Baie bespiegel, maar hoeveel het al bv dit beleef wanneer 'n persoon 'n massiewe hartaanval kry, omval en sterf?
Nou ja, ons almal hoop op lang lewe, maar dood kom baie skielik op tyd wa
Hans Richardt2025-04-20Bettina, die armoedestryd is iets wat almal voer, al vir eeue lank. Dit sal nooit eindig nie, want dit is juis die armes wat miljardêrs skep. Dis die armes wat hulself in skuld sal dompel, om bv Katie Perry vertoning by te woon.
Oor feminisme, wat is die
ELIZE Richards2025-04-20Goeiemiddag! Ek is asb. op soek na oulike Graad 8 Taalvraestelle vir die Junie-eksamen, asb. met die memo en nodige Barret-vlakke en Blomm-vlakke by asb.
Hans Richardt2025-04-19Volgens al my oppervlakkige navorsing oor die Shekina was dit beskou as God se essensie/"heilige gees".
Selfs die kerke erken die Heilige gees in geloofsbelydenisse.
Hierdie is Kabbalistiese kennis wat met dogma vervang was, bv by Nicea.
Jesus Barnabas
Dr Edna S. Deudney Prinsloo2025-04-17Ek raai lesers aan om kennis te neem van die jongste navorsing ivm. die ontstaan en toekoms van die kosmos. Lees en begryp, bv 'n artikel soos Dirk F Meijer se The Information Universe: the Missing Link in the Concepts of the Architecture of Reality.
Jeanette de Klerk-Luttig2025-04-17Wat 'n besondere prestasie, Handre! Die uiteenlopende onderwerpe oor die jare verstom mens. Jy is sowaar 'n voorbeeld van 'n afgetrede persoon met baie interessante belangstellings. Dankie dat jy dit met ons deel. Doet so voort!
Rina2025-04-17Jou derde, (oudste) sib het toe uiteindelik ook jou werk hier kom opsoek! Wat 'n pragtige nostalgiese terugblik... jou onthou is myne ook, Boet. Veral die hartseer episodes nadat die hael 'n ryp koringland gestroop het, uitmergelende droogtes en die dood
Hennie Smith2025-04-17Dankie, Cas, dat jy Henderson se vertaling van Die Satyrica van Petronius vir my toeganklik maak. Ek beleef amper die Romeine se alledaagse en allenagse aktiwiteite. Dan leer ek ook wat van 'n vertaler verwag word, soos byvoorbeeld om ag te slaan op die m
Barend vd Merwe2025-04-17Misdaadfiksie is vir my amper onleesbaar. Ek het in 2024 een so boek gelees van 'n bekende skrywer, en moes myself dwing om deur te druk tot die laaste bladsy. So nou en dan lees ek 'n krimi, en beskou dit as ontspanning. Maar, die vraag na misdaadfiksie
Luan Staphorst2025-04-16Barend, ek waardeer jou meer gematigde skrywe in hierdie laaste kommentaar. Dit is beslis meer verteerbaar as van jou voriges. Maar dan vind ek dit steeds ironies dat jy juis in 'n gematigde stem Islam sal kritiseer, maar nie die Christelike geloof deurga
Barend van der Merwe2025-04-16As 'n mens so bietjie in die studieveld van linguistiek delf, dan kan mens groter berusting vind. Daar is fassinerende videos op Youtube wat vir jou illustreer hoe Engels geklink het 500 jaar gelede, en hoe Engles geklink het 1000 gelede. Dies van 500 jaa
Cherize Duvenhage2025-04-16Goeiedag. Ek is asb op soek na Junie se hersieningsvraestelle vir SW. Geografie en Aardrykskunde vir Graad 4.
Asook asb enige iets wat ons kan gebruik vir algemene kennis.
Barend vd Merwe2025-04-15Gelowige mense is natuurlik glad nie dom nie en ek het ook nooit so iets gesê nie. Die mensdom, en dan veral die Afrikaner, het 'n lang tradisie om enige iets wat vir hulle vertel word deur 'n man in 'n toga, vir soetkoek op te eet. Daar is 'n ou uitdruk
Marie Ashpole2025-04-15Ons het baie jare lank by die Tuishuise oornag op pad na St Francisbaai toe. Elke keer was dit ‘n belewenis met die pragtige ou meubels en boeke en die heerlike kos! Sandra se gasvryheid het dit baie spesiaal gemaak. Onvergeetlik!
Luan Staphorst2025-04-14Barend, ek het geen maar geen begrip vir jou smalende houding jeens gelowiges nie. Jy is nie 'n gelowige nie. En dis jou reg. Maar vanwaar die selfopgelegte taak om mense wat wel gelowig is gedurigdeur in kommentaar op kommentaar as dom, agterlik en inher
Raed-na-Gael2025-04-14So BvdM,
Volgens jou chatgptding ('n masjien) is dit 'n 50/50 ding - en jy nader nie net jou aftrede nie.
Daar is twee bulte, een die gemorshoop wat die wêreld is en Golgota. Eerskomende naweek gedenk ons laasgenoemde en Hom wat daaruit verrys het om vir
Niel Marais2025-04-14Baie insiggewende artikel, maar my mening is nog altyd dat die wat dit moet lees, dit nie lees nie. In die week is op TV skole gewys wat nog puttoilette het.