Graad 12: Wiskundige Geletterdheidsvraestel 2 en memo, tweede kwartaal

  • 3

Prente: Canva

As jy in graad 12 is en Wiskundige Geletterdheid as vak gekies het, sal jy met hierdie gratis oefenvraestel deur Lee-Ann Langeveld vir jou eksamen kan voorberei. Klik hier om die vraestel en memorandum gratis in PDF-formaat af te laai en oefen woordsomme soos hierdie een: "Hanlo bly in Suid-Afrika terwyl sy ouers na Nieu-Seeland verhuis het. Sy suster bly in Amerika en sy broer in Europa. Hy wil graag ’n familiereünie in Thailand reël om al sy gesinslede weer te sien." Help vir Hanlo! En verbeter sommer jou eie Wiskundepunte!

Klik hier om die vraestel gratis in PDF-formaat af te laai.

Klik hier om die memorandum gratis in PDF-formaat af te laai.

Lees ook:

Graad 12: Wiskundige Geletterdheidsvraestel 1 en memo, tweede kwartaal

Indeks: notas, toetse en vraestelle

  • 3

Kommentaar

    • Goeiedag en dankie vir jou navraag. Hier is 'n skakel na LitNet se indeks van vraestelle: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Die inhoud is ingedeel volgens graad en vakgebied. Blaai daardeur om te sien of die vraestel waarna jy op soek is, hier verskyn. As hierdie spesifieke taak nie daar is nie, is jy welkom om enige van die ander inhoud te gebruik. Klik telkens op die skakels om die inhoud gratis in PDF-formaat af te laai. Sterkte met die voorbereiding, groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top