Wiskunde: Graad 8, kwartaal 2, toets en memorandum

  • 4

Foto: Canva

Is jy in graad 8 en los jy graag twee teelepels suiker in jou tee op? In hierdie gratis oefenvraestel van Lee-Ann Langeveld gaan jy ook leer om Wiskundesomme op te los – maar dis op ’n algebraïese wyse. Oefen die somme, drink ’n lekker koppie tee en behaal boonop goeie punte in jou eksamen hierdie kwartaal!

Klik hier om die vraestel gratis in PDF-formaat af te laai.

Klik hier om die memorandum gratis in PDF-formaat af te laai.

Lees ook:

Wiskunde: Graad 8-vraestel 1 en memo, tweede kwartaal

Indeks: notas, toetse en vraestelle

  • 4

Kommentaar

    • Hallo. Dankie vir jou navraag. Hier is 'n skakel na die indeks van vraestelle wat alles op LitNet gelaai is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Daar is 'n lys van vraestelle en memo's en dis ingedeel volgens graad en vakgebied. Klik telkens op die skakels om die inhoud oop te maak. Binne-in die artikels is daar skakels na die vraestelle en memo's. As jy daarop klik, kan jy alles gratis in PDF aflaai. Ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by. Hoop dit kan die kinders met hul voorbeiding help! Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top