Kommentaar

(Tot) we(d)ersiens

Martin Labuschagne 2025-05-30 Dankie Pieter, vir die mooi herinnering aan hom. Hy was 'n wyse man op sy siniese manier - ek mis hom elke dag!

(Tot) we(d)ersiens

Pieter Bakker 2025-05-29 Martin, jou pa was inderdaad in 'n klas van sy eie. Ek mis jou pa nog elke dag, met sy wyshede wat hy net so terloops kwytgeraak het. Sy humoristiese dog siniese uitkyk op akademia laat my nou nog grinnik in raadsvergaderings. Hy het altyd gesê ek is sy

Pareltjes uit Amsterdam: Die mooiste fietsloods in Amsterdam

Hans van der Merwe 2025-05-29 Dankie, dis besonders. Kon dit self sien en beleef. Is daar waarheid in Katey Malua se briljante song "Nine million bicycles in Beijing"?

Graad 11: Afrikaans Huistaal-vraestel en memo

Ina van der Walt 2025-05-29 Ek is 'n afgetrede Afrikaans Huistaal-onderwyseres en help graad 11- en 12-leerders met voorbereiding vir hul finalejaareksamens. Ek is op soek na vraestel 1 vraestelle, addendums en memoranda. Baie dankie by voorbaat.

Ek wens

Marie Porter 2025-05-29 'n Stilte voor die storm. Mooi.

Oor berge en dale deur Jackie Grobler: ’n resensie

Mevr. André Moolman 2025-05-29 Uitstekende reisgids op soek na regte Suid-Afrikaanse geskiedenis! Ek sal met grootste graagte die skrywer ontmoet. Sou ek enige grafte (waar ookal opgespoor), hoe vertel ek dit vir hom?

Ek wens

Riaan 2025-05-29 Pragtig, ou maat.

Gimmickry, golf and global gore

David Willers 2025-05-29 'Social relationships are embedded in history, whch is why history matters...' Well said, Peter. Never more true than in the case of not only South Africa, but also Ukraine and Russia. Good article.

Afrikaans: ’n SWOT-ontleding

David 2025-05-29 Een sterkpunt van Afrikaans is dat dit 'n mens instaatstel om ander germanaanse tale, soos Duits, Nederlands, Vlaams, te verstaan, en hulle metgeselle, soos Sweeeds en Norweegs is ook nie uitgesluit nie. Engels maak dit makliker on Frans, Spaans en Italia

Ek wens

André Geldenhuys 2025-05-29 Pragtig, Willem.

Ek wens

Heilna du Plooy 2025-05-29 Mooi, mooi, Willem.

Ek wens

Carolien 2025-05-29 Ek kan nie meer saamstem nie. Dink aan die verskil wat dit in die lewe sal maak as almal (behalwe die kinders) net vir drie ure NIKS praat nie. Uitstekende werk, Willem. Baie dankie hiervoor.

Ek wens

Karen Van Rensburg 2025-05-29 Uitstekend, treffend en wat ons nou meer as ooit nodig het.

Persverklaring: RSG Radioteater, SD Fourie se Rooi papawer op Donderdagaand 29 Mei om 20:00

Deon 2025-05-29 Baie breedvoerige uitgebreide beskrywing vir die oorsprong van Rooi papawer. Well done, T' SD!

Die Johann Rossouw-gespreksreeks: Oor Trump en Ramaphosa

Raed-na-Gael 2025-05-28 Webvoet moet eerder aandag gee aan die "sosialemedia-intellektuele" wat hiernatoe oorspoel en hul kommentaar deegliker modereer. Wees hulle tog terwille, want hulle doen hulself vreeslik in. Dit was Ralph Waldo Emerson wat gesê het "people seem not to s

Graad 5: Wiskunde-vraestel en memo, tweede kwartaal

Chrislynn caesar 2025-05-28 Op soek na vraestelle.

Graad 2: Wiskundevraestel en -memo, tweede kwartaal

Anne 2025-05-28 Kan LitNet asseblief Wiskunde-antwoorde gee van kwartaal 2, asseblief? Dis vir my niggie in graad 9.

Geskiedenis-vraestelle: November 2011

Tatum 2025-05-28 Op soek na Geskiedenis-vraestelle vir die Junie-eksamen, Graad 11, asb.

Bolmakiesie van woke

Ernst Marais 2025-05-28 Deeglike uiteensetting. Ek dink egter die pendulum swaai terug van die hoogtepunt (laagtepunt?) toe sportsterre moes kniel (bend the knee) met Lewis Hamilton as die hoof aanstigter.

Elders gesien: Trump se leuens deur Musk se kletsbot ontmasker

Stefaan de Jager 2025-05-27 Solank Malema toegelaat word om sy "Kill the Boer, kill the farmer" te sing en nie deur Ramaphosa en die ANC openlik in die bek geruk word nie, sal niemand Trump kan verkwalik as hy glo dat volksmoord gepropageer word nie.

Wat sê Bettina? President Ramaphosa in die Wit Huis

Chris Erasmus 2025-05-27 Ek is nie teleurgesteld in jou mening oor die "samesprekings" nie. Dit was te wagte. Om 'n halfuur laat by enige afspraak op te daag, spreek boekdele. Trump se lyftaal was 'n duidelike bewys dat hy nie lus was vir die konsert nie. Hy het sy mening reeds o

Nuut by Human & Rousseau: Die keiser se duim deur Chris Karsten

Nico M Ferreira 2025-05-27 Stem saam met die vorige kommentaar. Veral die slot was teleurstellend. Miskien was my hoop te veel gevestig op 'n konfrontasie tussen Ella en Dacsa? Hopelik gaan ons nie in die volgende roman uitvind dat Lou nie dood is nie - ons word nie pertinent ingel

Kuberkelder: Graad 8-toetsvraestel vir Afrikaans HT

Annemarié 2025-05-27 Dankie vir jul taalhulp!

Op soek na taal en identiteit in ’n tyd van war

André Badenhorst 2025-05-27 Die pendulum swaai tans duidelik terug. Ironies genoeg het verskeie figure met ’n uitgesproke anti-Afrikaner-houding, wat deur transformasieprosesse as die sogenaamde bewakers van Afrikaans na vore getree het, hulself sentraal geplaas in die vestiging v

Lodewyk G du Plessis (skuilnaam van Andries Buys) (1938–)

Desmond 2025-05-27 Ek is ’n Afrikaans-onderwyser en stel baie belang in LitNet.

Lodewyk G du Plessis (skuilnaam van Andries Buys) (1938–)

Dirk Vercuil 2025-05-26 Dankie, Erika! Die boek is briljant en verdien elke prys dubbel en dwars. Jy het my konteks wat ek gehad het, aansienlik verruim met die skrywersalbum.

Graad 7: Afrikaans Huistaal, Junie, oefenvraestel 2

Jaydeney 2025-05-26 Ek soek baie graag hulp met Afrikaans.

Graad 7: Wiskundevraestel en -memo, tweede kwartaal

Marelise 2025-05-26 Op soek na wiskunde-vraestelle.

Bolmakiesie van woke

Charles Viljoen 2025-05-26 Moet nie te gou woorde (lees: woke) demoniseer en afmaak nie. Uiteindelik staan daar altyd meer as wat daar staan. Die sosiale onreg en diskriminasie behoort voortdurend krities bevraagteken te word. Mense doen dit deur kritiese woorde, sinne, memes, labe

"In die gront van die wint" – dagboekaantekeninge oor ses dae met die Boere van Patagonië

Wannie Carstens 2025-05-26 Fassinerend! En jy is heeltemal reg: die volle geskiedenis van hierdie mense moet nog vertel word.

Om te skep: Cradock-paragrawe en lesse van lepels

Joke d'Ath 2025-05-26 Lepelsvol plesier en inspirasie en dan nog lepelsvol en nog en nog en nog!

Graad 8: Wiskundevraestel en -memo, tweede kwartaal

Naomi Meyer 2025-05-26 Goeiedag en dankie vir jou navraag. LitNet publiseer etlike gratis vraestelle wat kan help met voorbereiding. Hier is 'n skakel na die indeks van vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is i

Wiskunde: Graad 12-vraestel 1 en memo, kwartaal 2

Naomi Meyer 2025-05-26 Goeiedag en dankie vir jou navraag. LitNet publiseer etlike gratis vraestelle wat kan help met voorbereiding. Hier is 'n skakel na die indeks van vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is i
Top