Ek hoop

  • 1

Foto: Canva

Ek hoop

As skemering
die dag afsluit
roep die kokkewiet jou naam
eggo dit oor die maanverligte veld
vang my hart elke klank
in die holte waar ek jou bêre
in die hoop dat ek
jou weer sal vind

  • 1

Kommentaar

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top