
Foto: Canva
Parnasbestyger
Moenie ’n klein venstertjie
vashaak aan my kis nie
ek wil dan niks saamneem;
onthou my net
as iemand wat die Parnas
bestyg het
met woorde wat gewig dra
in die skaal
(nie vet op ’n warm klip nie)
4
Foto: Canva
Parnasbestyger
Moenie ’n klein venstertjie
vashaak aan my kis nie
ek wil dan niks saamneem;
onthou my net
as iemand wat die Parnas
bestyg het
met woorde wat gewig dra
in die skaal
(nie vet op ’n warm klip nie)
4
Kommentaar
Báie dankie, LitNet
Eenvoudig treffend, jou woorde dra gewig in hierdie gedig. Jou talent is besonders. Hou aan hiermee.
Die dood. Altyd 'n uitstekende onderwerp. Mooi geskryf.
Jou woordgedig, baie baie goed.... Short and sweet.
Jy sê so baie met daai min woorde
Jy mag maar, veral oor die dood, moeilike woord om veral 'n gedig te skryf