Kommentaar

Net die oortjies van die seekoei: ’n onderhoud met Kobus Galloway

marian 2025-06-11 Waar kan ek die boek online bestel?

Jedi, Skynet of Projek Maven? En wat van Skybot?

Hans Richardt 2025-06-10 In retrospek het die oorlog tussen Oekraïne en die Russiese Federasie in 'n oorlog met goedkoper kunsmatige intelligensie verval om 6000 Oekraïense soldate, per week, se dood te veroorsaak. Hipersoniese missiele wat hul koers self aanpas om teikens te b

Gene-manipulasie en kunsmatige intelligensie

Hans Richardt 2025-06-10 Met die uiteindelike koms van gebruikers se Kunsmatige Intelligensie in die vorm van subskripsies tot ChatGtp, ens, het die Stellenboschkliek akademici seker dit ook nou beleef. Eintlik is die ou vorme van kunsmatige intellek reeds jare aan ontwikkel in a

Graad 10: Fisiese Wetenskappe (Chemie): vraestel 2 en memorandum

Luchiney jaftha 2025-06-10 Afrikaanse Fisiese Wetenskappe past paper.

’n Teologiese besinning oor Annemarie van Niekerk se Onder ’n bloedrooi hemel

Raed-na-Gael 2025-06-10 Ek het net die kommentaar hierbo en Melt Myburgh se gesprek met die outeur van die boek ‘Onder ʼn Bloedrooi Hemel’... gelees. Ek is aangetroude familie van familie wat Ruben en sy ma as huisvriende gehad het en het op my beurt Ruben-hulle geleer ken

Graad 7: Natuurwetenskappe-vraestel en memo, tweede kwartaal

Martina 2025-06-10 Om my te help met my eksamen.

"Wa dem need" by Peter Jafta

Zoe 2025-06-10 Wow.

Die verlofparadoks

Ludolph Botha 2025-06-10 Soos altyd skitterend nagevors en geskryf. Baie geluk en dankie vir waardevolle insigte in 'n komplekse en baie relevante aangeleentheid wat alle werkendes direk raak.

Omtrent die misdaad in my buurt: Lewe en laat lewe

Hans Richardt 2025-06-10 Oor misdaad op Kaapse Vlakte, word op "bendes" blameer. Wie is die bendes? Ek het dit al te vore geskryf op LitNet en skryf weer. Bendes en misdaad is subkultuur leefstyl wat onderbou van gemeenskappe vir eeue is. Net soos geen persoon van buite 'n versl

Graad 10, Fisiese Wetenskap: Chemie, vraestel en memo – vierde kwartaal

Joan Martens 2025-06-09 Ek wil graag net oefentoetse kry, vir graad 10, kwartaal 2.

Afrikaans Tweede Taal HG Graad 12 Vraestel 2 (Letterkunde)

Ananda Louw 2025-06-09 Kry nie hierdie vraestel oop nie.

Vreemde tekste, vrees en f-bomme

Marcell Britz 2025-06-09 Haruki aan die woord: Wanneer ’n roman eers op dreef kom - beweeg dinge amper vanself (op allerhande pote ) in die regte rigting. Karakters neem aan ’n lewe van hulle eie - die storie bou momentum op - en dit is altyd ’n heerlike ervaring soos hie

Graad 5: Wiskundevraestel en -memo, eerste kwartaal

Annemarie Saayman 2025-06-09 Vir môre se toets.

Graad 8: Natuurwetenskappe-vraestel en memorandum, eerste en tweede kwartaal

Naomi Meyer 2025-06-09 Hallo! Dankie vir jou navraag. Dis 'n goeie plan om jou werk te leer, of seker te maak dat jy die beginsels verstaan en dan 'n LitNet-vraestel uit te werk om jou toepassings te oefen, of seker te maak dat jy die werk verstaan. Hier is 'n indeks van die vr

Graad 7: SW (Geografie en Geskiedenis), vraestel en memorandum

Naomi Meyer 2025-06-09 Hallo! Dankie vir jou navraag. Dis 'n goeie plan om jou werk te leer, of seker te maak dat jy die beginsels verstaan en dan 'n LitNet-vraestel uit te werk om jou toepassings te oefen, of seker te maak dat jy die werk verstaan. Hier is 'n indeks van die vr

Graad 7 SW (Aardrykskunde): vraestel en memorandum

Naomi Meyer 2025-06-09 Hallo! Dankie vir jou navraag. Dis 'n goeie plan om jou werk te leer, of seker te maak dat jy die beginsels verstaan en dan 'n LitNet-vraestel uit te werk om jou toepassings te oefen, of seker te maak dat jy die werk verstaan. Hier is 'n indeks van die vr

Graad 10: Fisiese Wetenskappe-vraestel en -memo (Fisika), vierde kwartaal

Naomi Meyer 2025-06-09 Hallo! Dankie vir jou navraag. Dis 'n goeie plan om jou werk te leer, of seker te maak dat jy die beginsels verstaan en dan 'n LitNet-vraestel uit te werk om jou toepassings te oefen, of seker te maak dat jy die werk verstaan. Hier is 'n indeks van die vr

Graad 10: Wiskundige Geletterdheid, vraestel 1 en memorandum

Naomi Meyer 2025-06-09 Hallo! Dankie vir jou navraag. LitNet kan help! Die vraestelle sal met vaslegging van hulp kan wees. Dis 'n goeie plan om jou werk te leer, of seker te maak dat jy die beginsels verstaan en dan 'n LitNet-vraestel uit te werk om jou toepassings te oefen, o

Graad 11: Fisiese wetenskappe-vraestel en -memo, hersiening

Naomi Meyer 2025-06-09 Hallo! Dankie vir jou navraag. Dis 'n goeie plan om jou werk te leer, of seker te maak dat jy die beginsels verstaan en dan 'n LitNet-vraestel uit te werk om jou toepassings te oefen, of seker te maak dat jy die werk verstaan. Hier is 'n indeks van die vr

Wiskunde: graad 9, tweede kwartaal-vraestel en -memo

Naomi Meyer 2025-06-09 Hallo! Dankie vir jou navraag. Dis 'n goeie plan om jou werk te leer, of seker te maak dat jy die beginsels verstaan en dan 'n LitNet-vraestel uit te werk om jou toepassings te oefen, of seker te maak dat jy die werk verstaan. Hier is 'n indeks van die vr

Graad 6: Wiskundevraestel en -memo, tweede kwartaal

Naomi Meyer 2025-06-09 Hallo! Dankie vir jou navraag. Dis 'n goeie plan om jou werk te leer, of seker te maak dat jy die beginsels verstaan en dan 'n LitNet-vraestel uit te werk om jou toepassings te oefen, of seker te maak dat jy die werk verstaan. Hier is 'n indeks van die vr

Graad 9: Afrikaans Huistaal-vraestel en memo, tweede kwartaal

Graad 9: Natuurwetenskappe, November-vraestel en -memorandum

Naomi Meyer 2025-06-09 Hallo! Dankie vir jou navraag. Dis 'n goeie plan om jou werk te leer, of seker te maak dat jy die beginsels verstaan en dan 'n LitNet-vraestel uit te werk om jou toepassings te oefen, of seker te maak dat jy die werk verstaan. Hier is 'n indeks van die vr

Graad 9-wiskundevraestel: Junie-eksamen

Graad 8: Afrikaans Huistaal-vraestel en memo, eerste kwartaal

Graad 10: Wiskundevraestel 2 en memo, tweede kwartaal

Ian 2025-06-09 Ek wil 'n vraestel uitwerk vir die Junie-eksamen.

Liefde op papier: Jou wildernis

Jano du Toit 2025-06-09 Pragtige bewoording.

Graad 10: Wiskundevraestel 2 en memo, tweede kwartaal

Amber 2025-06-08 Ek is 'n graad 10-leerder.

Graad 8: Afrikaans Huistaal-vraestel en memo, eerste kwartaal

Shonice 2025-06-08 Afrikaans Huistaal, kwartaal 2, Mei/Junie-vraestelle.

Graad 9-wiskundevraestel: Junie-eksamen

Aaliyah Stellenberg 2025-06-08 Ek wil graag die Wiskunde-vraestel hê.

Graad 9: Afrikaans Huistaal-vraestel en memo, tweede kwartaal

Emihle Vuma 2025-06-07 Ek wil goeie punte hê by my vraestelle.
Top