
Prent: Canva
As jy vanjaar in graad 6 is, het jy seker nog nie so baie van hierdie voorwerp in jou lewe gesien nie. As jy egter voorberei vir jou Afrikaans Huistaal-eksamen, kan jy hierdie gratis oefenvraestel deur Eugene van der Westhuizen aflaai en meer lees oor die poskantoor. Dalk pos jou ouers vir jou ’n liefdesbrief as hulle sien watter goeie punte jy as gevolg van jou harde werk behaal.
Lees ook:


Kommentaar
Stel belang in graad 6-wiskunde, asb.
Goeiedag en dankie vir jou navraag. LitNet publiseer etlike gratis vraestelle wat kan help met voorbereiding. Hier is 'n skakel na die indeks van vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Blaai daardeur om te sien wat beskikbaar is en klik telkens op die skakels om die vraestel en/of memorandum gratis in PDF-formaat af te laai. Gebruik dit gerus vir selfstudie. Indien die vraestelle waarna jy op soek is nie op LitNet verskyn nie, is jy welkom om enige van die ander vraestelle vir eksamenvoorbereiding te gebruik. Voorspoed met die voorbereiding! Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder
Graad 6 HT-oefenvraestel en memorandum, basislynassessering, Termyn 1.
Goeiedag en dankie vir jou navraag. LitNet beskik oor 'n indeks van skolevraestelle en hier is die skakel na die indeks, waar al die vraestelle en memoranda op een plek saamgevoeg is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Die vraestelle is ingedeel volgens graad en vakgebied. Klik telkens op die skakels om die artikels oop te maak en binne elke artikel tref mens 'n skakel na 'n vraestel en 'n memorandum, onderskeidelik, aan. Klik daarop om dit gratis in PDF af te laai. Voorspoed met die nuwe jaar se voorbereiding en hou lekker vakansie! Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder