Ouderdom

  • 1

Foto: Canva

Ouderdom

Broos soos ’n blaar lê sy daar
Tussen pypies wat lewe gee.
My hart gee mee
En ek wens dat sy eerder moet sterf.
Dementia is ’n dier
Wat vreet aan jou weet
Totdat jy alles vergeet.

  • 1

Kommentaar

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top