Louise Van Eeden

Louise van Eeden is ’n taalonderwyseres, ’n ma van drie volwasse dogters, en ’n ywerige amateurfotograaf en natuurliefhebber.  Sy is getroud met Hendrik, ’n ingenieur. Hulle woon al meer as dertig jaar in Pretoria. Hulle het onlangs van China af, waar hul sewe jaar gewoon en gewerk het, na Suid-Afrika teruggekeer.

Negentien sewe en sewentig

Louise Van Eeden Poësie 2025-05-02

"En ek in suburbia so digby Alexandria
Besef daar is grense
Waarvan ek niks weet nie."

(Nog ’n) Ode aan Breyten

Louise Van Eeden Poësie 2025-04-24

"In die grouheid van Parys
het hy gesterf."

Ouderdom

Louise Van Eeden Poësie 2025-04-17

"Wat vreet aan jou weet
Totdat jy alles vergeet."

Winterfoto-kompetisie: Louise van Eeden se inskrywing

Louise Van Eeden Fotokompetisies 2019-08-20

Kyk hier hoe lyk Louise van Eeden se inskrywing vir die winterfoto-kompetisie. 

Top