Winterfoto-kompetisie: Louise van Eeden se inskrywing

  • 0

Louise van Eeden skryf: "Ek het die foto met my selfoon geneem tydens 'n namiddagstappie in die Moreletakloof, 'n heerlike stapplek in ons voorstad. Die sonlig op die winterveld is pragtig die tyd van die jaar".

Foto deur Louise van Eeden

Skryf hier in:

Kompetisie: Suid-Afrikaanse winterfoto's

 

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top