
In 2024, dertig jaar ná die koms van demokrasie, in die jaar van LitNet se 25ste verjaarsdag, het ’n groepie skrywers tydens die Etienne van Heerden Veldsoirée in Cradock/Nxuba bymekaargekom om oor sekere onderwerpe te wonder.

Dit was die eerste fase van die LitNet25 Afrikaanse Skrywersberaad, aangebied ter viering van LitNet se kwarteeubestaan. Steeds gaan die gesprek voort. Die LitNet25 Afrikaanse Skrywersberaad sal oor ’n aantal maande strek.
Klik langs die betrokke deelnemer se naam om hulle bydrae te lees.
Edelmetaal of klatergoud?
Die resensiebedryf kom onder die loep.
- Anschen Conradie en Izak de Vries: Audi alteram partem – hoor die ander party
- Hein Viljoen: Cappuccino of flat white: Literêre waardes en die kanon tussen resensente en smaakmaker
- Daniel Hugo: Kreatiewe reaksies op literêre kritiek
- Emily Smith: Die belang van lesersindrukke
- Marlies Taljard: Resensent of smaakmaker – edelmetaal of klatergoud?
- Bernard Wessels: Laster en belediging: ’n oorsig oor tersaaklike regsbeginsels
Vanuit die Suide
Die terugskryf noord en saamskryf na oos en wes
- Alwyn Roux en Yves T'Sjoen: Brief en repliek: Beeldvorming van (Suid-) Afrikaanse digters in die Lae Lande
- Ena Jansen: Konteks en proses: Die Afrikaanse vertaling van Max Havelaar of die koffieveilings van die Nederlandse Handelsmaatskappy (Protea Boekhuis, 2025)
- Ingrid Glorie: Memoires van een hoofmeisie
- SJ Naudé: In watter saal word gepraat? Hoe ver trek die klank?
Eendag was daar
Hoe word kinderboeke geskep en hoe het die terrein verander? Wat lees kinders, watter temas is belangrik en hoe pas kinderboeke aan by ’n veranderende konteks? Van watter produksieprosesse moet ons kennis neem?
- Shawna-Leze Meiring: Die boublokke van kinderliteratuur
- Anke Theron: Kinderliteratuur se komvandaan tot vandag
- Jaco Jacobs: Jy’s seker nie ernstig nie
Die groot “Ek is”
Wie is ek en waaroor en hoe skryf ek? Identiteit kom onder die loep.
- Albert Grundlingh: Frederik van Zyl Slabbert (1940–2010) en die kwessie van Afrikaneridentiteit
- Heindrich Wyngaard: “Wie (se fout) is ek?” Mymeringe (nee, stukkies) oor identiteit
- Riana Scheepers: Ek wat vuur bemin en altyd waaghalsig was
- Mphuthumi Ntabeni: Kemi Badenoch: The Africa that was not born in her
- Igno van Niekerk: Waarom ek boekfeeste bywoon
- Tom Dreyer: Die Groot “Ek is”: heuning uit die karkas van ’n leeu
- HemelBesem: Ons moet mekaar kry by: Wat bedoel jy?
Horisonne
Watter temas of tegnieke verwaarloos skrywers en wat lê voor? Wie eksperimenteer waarmee?
- Burgert A Senekal: Die donker kant van die taal: Afrikaanse doods- en swartmetaal
- Rory Riordan: The paradox of the biographer
- Stefaans Coetzee: Kan ’n genre ’n versadigingspunt bereik? Of lê die fout voor die deur van die leser(s)?
Transformasies
Oor die verwerking van geskrewe tekste
- Bernard Odendaal: Die mediosfeer
- Luna Paige: Om die sterflikheid van blomme en mense
- Christof Berg: Die klei van ons binnekant
- Dietloff van der Berg: Transformasies: Is Rumi ’n mistikus of “social media crack cocaine”?
- Andries Gouws: Dominion: ’n Boek wat sê waar en wat ons is, hoe ons hier gekom het
Is die dood in die pot?
Is kultuuroorloë besig is om vrye debat te smoor? Is dit die begin of die einde van die sogenaamde Oop Gesprek?
- Marianne Thamm: Uitdrukkingsvryheid
- Hermione le Roux-Ellis: Hoe om die antigenderbewegings teen te werk
- Mercia Coetzee: Kultuuroorlog teen kommunikasie: Wat ons wil, kan, moet, mag, en nie durf sê nie.
- Jana Luther: Bolmakiesie van woke
- Vasti Roodt: Kuns en/of moraliteit
- Fanie Olivier: Die oop gesprek, die toe debat en die vernietiging van mense
Bêre of brand?
Oor die argief en die bewaring van ons erfenis
- Wyno Simes: NALN: Daar was al ’n brand hier
- Mphuthumi Ntabeni: The importance of oral history in southern African historiography
- Lizabé Lambrechts: Argiewe: Bêre of brand in die digitale era?
- Burgert A Senekal: Die impak van grootdata op tradisionele argiewe: ’n oorsig van uitdagings en geleenthede
KI as IK
Kuns en Kunsmatige Intelligensie, masjiene en die mens. Wat wag op ons?
- Chris Marais: Bye-bye and thanks to AI
- Karin Schimke: KI en die vryskutwoordsmid: ’n fundamentele verskuiwing in strategie en rigting
- Mercia Coetzee: Digters, denkers en datamasjiene: Wie se werk is dit?
Wanneer ons treur
Die verwerking van en hartseer oor die verlede deur Suid-Afrika se verskillende gemeenskappe
- Nolwazi Mahlangu: Die migrerende liggaam: geheue, beweging en betekenis in die postkoloniale verbeelding
- Dominique Botha: Daar is ’n witvlerknagtegaal wat net in Sanskrit sing
- Mphuthumi Ntabeni: Undoing villainy: Eastern Cape name changes
- Willa Boezak: Die Khoi-San se eeue-oue trauma
- Johann Rossouw: Oor ons trane, nou – en die mistiese groot trek
Afrikaans se baie tonge
Oor taalvariante in Afrikaans en die politiek van taal
- Hein Willemse: “Haal af bitsje bitsje en maak ope die omwoelsels ...” – vroeë Arabies-Afrikaanse tekste
- Hans du Plessis: Oor Griekwa-Afrikaans
- Earl Basson: Omvormie norm: Standaardafrikaans als voertaal
- Michael le Cordeur: Afrikaans se talle tonge
Herbesin
Skrywers herbesoek hul vorige bydraes aan LitNet se skrywersberade in 2000, 2004 en 2014.
- Jaco Fouché: Selfportret met stellings
- Bettina Wyngaard: Herbesin: Ryker in diversiteit
Van koerante na koeterwaals
Die dood van die papierkoerant: aanlyn werwe, sosiale media en die pad vorentoe
- Tim du Plessis: As dié artikel verlede jaar geskryf was
- Julian Jansen: Wat staar ’n joernalis vandag in die gesig?
- Lizette Rabe: Quo vadis, o quo vadis?
Lees ook die bydraes van vorige skrywersberade:
- In 2000 is die Briewe deur die lug-beraad gehou, wat uiteindelik ’n publikasie deur Tafelberg tot gevolg gehad het. (Skakel na bydraes: https://oulitnet.co.za/seminaar/0001argief.asp)
- Die Young Voices Conference het in 2004 plaasgevind en is deur Nelson Mandela geopen. (Skakel na bydraes: https://oulitnet.co.za/youngwriters/default.asp)
- Tien jaar later, in 2014, is die denkklimaat in die Afrikaanse bestel weer tydens Poolshoogte ondersoek. (Skakel na bydraes: https://www.litnet.co.za/poolshoogte)


Kommentaar
Wow, ek het die artikel vreeslik geniet! Ons het meer van dit nodig 🙏 ❤️