
Emily Smith het in 2019 as 9-jarige bekend geword vir haar lesersindrukke wat sy as Emiliedjie op Instagram gedeel het. Sy sou later ook na Facebook migreer.
In 2024 is sy aangewys as ’n finalis tydens Netwerk24 se Smaakmaker-toekennings. Later dié jaar is sy tydens die jaarlikse Kokertoekennings deur die Afrikaanse Taalraad met ’n erepenning bekroon.
In hierdie bydrae tot die LitNet25 Afrikaanse Skrywersberaad gesels sy oor die belang van lesersindrukke en haar reis met boeke.
Kyk en lees ook:
Liam Lang: Bokdrolletjies en boeke: ’n Jong leser se indruk van Springboekie deur Fanie Viljoen
Nandi Lessing-Venter en Maritha Snyman: Aspekte wat kinders se leesmotivering beïnvloed
Anke Theron: Goue lint, my storie begint: Watter boeke koop ek vir my gretige of sukkelende kinderlesers?
Jaco Jacobs: Jy’s seker nie ernstig nie
Anke Theron: Goue lint, my storie begint: Die impak van tegnologie op kinders en boeke
Naomi Meyer: Leesstof vir die skoolvakansie! Speurhond Willem in Japan: ’n onderhoud met Elizabeth Wasserman
Anke Theron: Volwassenes moet lees sodat kinders stories kan vind

