Emily Smith

Emily Smith het in 2019 as 9-jarige bekend geword vir haar lesersindrukke wat sy as Emiliedjie op Instagram gedeel het. Sy sou later ook na Facebook migreer.

In 2024 is sy aangewys as ’n finalis tydens Netwerk24 se Smaakmaker-toekennings. Later dié jaar is sy tydens die jaarlikse Kokertoekennings deur die Afrikaanse Taalraad met ’n erepenning bekroon.

Die belang van lesersindrukke

Emily Smith LitNet25-skrywersberaad 2025-04-02

In 2024 is Emily Smith aangewys as ’n finalis tydens Netwerk24 se Smaakmaker-toekennings. Later dié jaar is sy tydens die jaarlikse Kokertoekennings deur die Afrikaanse Taalraad met ’n erepenning bekroon. In hierdie bydrae tot die LitNet25 Afrikaanse Skrywersberaad gesels sy oor die belang van lesersindrukke en haar reis met boeke.

Top