Die mediosfeer

  • 0

Hierdie lesing (sien die video) is op Saterdag 26 Julie 2025 te Cradock/Nxuba gelewer tydens die jaarlikse Etienne van Heerden Veldsoirée as deel van die LitNet25 Afrikaanse Skrywersberaad.

In sy bydrae som Bernard Odendaal ’n veel langer akademiese artikel op wat in 2024 gepubliseer is. Lees gerus die volle artikel in LitNet Akademies: “Neerslae van mediosferiese veranderings, veral die meer onlangse digitale wending, in die skep en ervaar van digkuns, gedemonstreer met Afrikaanse voorbeelde”.

Lees en kyk ook:

Bernard Odendaal: SteedsDink in die Karoo met LitNet Akademies

AfriKI: Die eerste KI-gedig in Afrikaans: “Silwerwit in die soontoe”

Imke van Heerden: AfriKI: Kunsmatige Intelligensie-gedigte in Afrikaans | Videolesing in Engels en Afrikaans

Imke van Heerden: Hou KI ’n bedreiging vir skrywers in? | Etienne van Heerden Veldsoirée 2023

Imke van Heerden: LitNet-AfriKI-miniseminaar: Kunsmatige intelligensie as skrywer

Alwyn Roux: Silwerwit in die soontoe deur Imke van Heerden (saam met Anil Bas en Etienne van Heerden): ’n resensie

Frederik de Jager: Mens versus masjien: ’n nuwe opstand teen die Berg Olimpus?

Mercia Coetzee: Digters, denkers en datamasjiene: Wie se werk is dit?

Burgert A Senekal: ’n Bespreking van die Afrikaanse poësienetwerk sedert 2000

Joan Hambidge: Hibriditeit en die internet

Susan Smith: Die tasbaarheid en die on(aan)tasbaarheid van literatuurteorie: ekokritiek en die nuwe materialisme

Helize van Vuuren: Van WVK tot sosiale-netwerk-grafika: Twee dekades van letterkundige navorsing

Heilna du Plooy: Hoe en waarheen vloei die stroom? ’n Besinning oor literêre ontwikkelinge

Daniel Hugo: Bernard Odendaal se Onbedoelde land ’n volwasse debuut

Marcel Spaumer en Bernard Odendaal: Die eenpersoondrama as (steeds ontluikende) subgenre: ’n skets van sy ontwikkelingsgang en kenmerke

Gunther Pakendorf: Hibriditeit

Mellet Moll: Piaf & Brel: Luisterryk! deur Naòmi Morgan en Bernard Odendaal: ’n LitNet Akademies-resensie-essay

Luna Paige: Om die sterflikheid van blomme en mense

Christof Berg: Die klei van ons binnekant

Dietloff van der Berg: Transformasies: Is Rumi ’n mistikus of “social media crack cocaine”?

Andries Gouws: Dominion: ’n Boek wat sê waar en wat ons is, hoe ons hier gekom het

Lees die ander bydraes hier:

Die LitNet25 Afrikaanse Skrywersberaad

Veldsoirée-borge/Veldsoirée sponsors

ATKV-Skryfskool

Die Tuishuise & Victoria Manor

Buffelshoek DiRosie Lodge

Afrikaans Amptelik 100

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top