SteedsDink in die Karoo met LitNet Akademies: Bernard Odendaal
2024-03-12In LitNet Akademies se SteedsDink-video’s vertel Afrikaanse akademici van die interessante navorsing waarmee hulle besig is. In hierdie video gesels Bernard Odendaal oor poësie.
Manifestations of mediospheric changes, especially the more recent digital turn, in the creation and experiencing of poetry, demonstrated with examples in Afrikaans
2024-02-08"This investigative survey focuses on the ways in which historic mediospheric changes, namely the establishment of the letterpress industry since the 15th century and, since the late 20th century, the development of digital soft- and hardware, have influenced the creation, mediation and reception of poetry."
Neerslae van mediosferiese veranderings, veral die meer onlangse digitale wending, in die skep en ervaar van digkuns, gedemonstreer met Afrikaanse voorbeelde
2024-02-08"Hierdie oorsigtelike ondersoek fokus op die wyses waarop mediosferiese veranderings [...] met name die vestiging van die boekdrukbedryf sedert die 15de eeu en, vanaf die laat 20ste eeu, die ontwikkeling van digitale programmatuur en apparatuur, die skep, bemiddeling en ontvangs van poësie geraak het."
Wat ek van klippe weet. Gedigte deur Jan Wagner (uit Duits vertaal deur Robert Schall): ’n resensie
2022-01-27"Robert Schall dra met hierdie vertaalde keur indrukwekkend by tot die oplewing in Afrikaanse poësievertaling die afgelope dekade of twee – ’n welkome verskynsel waarin sy uitgewer reeds ’n belangrike rol begin speel het."
hou
2021-03-23LitNet is 21 jaar oud. Met die ondersteuning van die Hiemstra Trust vier ons dié mylpaal met nuwe verse deur ons voorste digters. Lees Bernard Odendaal se bydrae hier.
Leon Strydom (1944–2021) – ’n klein huldiging
2021-01-07"Eers toe ek in 1990 as dosent in Afrikaanse en Nederlandse letterkunde aan my alma mater begin werk het, kon ek agterkom watter waardevolle verstewiging die doseer- en studieleierswerk wat hy en sy vakgenote verrig het, vir die kritiese bestudering van tekste op mý vakgebied ingehou het."
The one-person play as a (still emerging) sub-genre: an outline of its development and characteristics
2018-06-27"The contemporary theatre landscape finds itself, both locally and internationally, in a troubled position on account of restricting economic circumstances and competing forms of entertainment (television, internet, etc.). Accordingly, many dramatists, theatre production teams and actors turn to financially more viable formats of theatre creation – the one-person drama, for example."
Die eenpersoondrama as (steeds ontluikende) subgenre: ’n skets van sy ontwikkelingsgang en kenmerke
2018-06-26"Die eietydse teaterlandskap, hetsy plaaslik of internasionaal, bevind sig tans in ’n kommerwekkende posisie weens beperkende ekonomiese toestande en mededingende vorme van vermaak (televisie, internet en so meer). Daarom wend baie dramaturge, produksiespanne en akteurs hulle tot ekonomies meer haalbare formate van teaterskepping, byvoorbeeld die eenpersoondrama."
Die droom vir NALN leef voort: ’n Gassprekersblik by die NALN45-gedenkgeleentheid, 24 Maart 2018
2018-03-28"Raak ons erg aan wat wás, te min, word dit makliker om vere te voel vir die bestaande."
Herfsskool vir opkomende skrywers aan die NWU aangebied
2014-04-16 Die ATKV-Skryfskool van die Noordwes-Universteit se jaarlikse vlagskipkursus is van 24 tot 28 Maart 2014 te Potchefstroom aangebied. Kyk wie was daar!’n Oulap se erfgoed
2014-02-27 Werkswinkels laat bot kontreiverse tot ’n bloemlesing. Bernard Odendaal vertel."Uit die bloute" deur Bernard Odendaal
2011-10-27 Vanoggend is ek uit die bloute deur die draadloos met ’n melodie tot ou herinneringe weer verras.Die meer “beskeie” opsies van ’n “buitestander”: M. Nienaber-Luitingh in die Afrikaanse literêre sisteem
2008-11-25"Maar hoe tree ’n mens as buitelander, oftewel “buitestander”, tot ’n literatuursisteem soos die Afrikaanse toe as jy nie van huis uit met sodanige literêre gesag en aansien beklee is nie?"
Resensering en die strewe na objektiwiteit
2008-11-19Die polemiek oor literêre kritiek en poësie-resensering wat die afgelope weke in By, maar ook in die portale van LitNet, opgeklink het, laat nog vrae in die lug hang. Een daarvan betref die "subjektiwiteit" van kritiek, wat ...