Op Vrydag 20 September 2024 het Hans du Plessis ’n praatjie by die Etienne van Heerden Veldsoirée gelewer waarin hy meer vertel het oor navorsing wat hy en Christo van Rensburg gedoen het oor Griekwa-Afrikaans.
Hy het ook vertel hoe dié navorsing sy eie digterskap beïnvloed het.
Die praatjie is aangebied as deel van die LitNet25 Afrikaanse Skrywersberaad. Dit was een van sy laastes. Hans is ’n maand later in Potchefstroom oorlede.
Lees ook:
SteedsDink in die Karoo met LitNet Akademies: Hans du Plessis
Hans du Plessis: Herkomsseminaar: Afrikaans sonder grense
Nini Bennett-Moll: Du Plessis se Griekwapsalms vol warmte en deernis
Menán van Heerden: Van Afrikaans gepraat: ’n onderhoud met Hans du Plessis