
Alwyn Roux is ’n medeprofessor in literatuurwetenskap en kreatiewe skryfkuns in Unisa se Departement Afrikaans en Algemene Literatuurwetenskap. Hy was vroeër vanjaar ’n besoekende dosent aan die Universiteit Leiden, waar gesprekke gevoer is oor die beeldvorming van (Suid-) Afrikaanse digters in die Lae Lande.
Roux se lesingnotas het die vorm van ’n reeks briewe tussen hom en Yves T’Sjoen aangeneem. T’Sjoen is ’n hooglehaar verbonde aan die Afdeling Nederlands van die Vakgroep Letterkunde aan die Universiteit Gent.
Roux sou vrae en probleme opper. T’Sjoen sou daarop antwoord.
Daardie briewe is onder die titel Brief en repliek op Voertaal, LitNet se sustersblad, gepubliseer. Hier is die skakel na die inhoudsopgawe van Brief en repliek.
In hierdie lesing (sien video), gelewer tydens die Etienne van Heerden Veldsoirée, belig Roux die gesprekke wat tussen hom, T’Sjoen, hulle studente en ’n aantal deelnemende digters gevoer is.
Lees en kyk ook:
Alwyn Roux en Hein Viljoen: ’n Heideggeriaanse benadering van landskap as woon in Breyten Breytenbach se Nege landskappe van ons tye bemaak aan ’n beminde (1993)
Alwyn Roux: Alwyn Roux in gesprek met Loftus Marais en Nachoem M Wijnberg
Alwyn Roux en Yves T'Sjoen: Om Afrika te verbeel: Brugfuncties van Breytenbach en Gorée Instituut
Alwyn Roux en Johan Reijmerink: Breytenbach op 80: Perspektiewe | perspectieven op Breytenbach
Alwyn Roux: The representation of “imagined Africas” in the poetry of Breyten Breytenbach from 1984–2014
Yves T'Sjoen, Alwyn Roux en Charl-Pierre Naudé: Unisa-seminaar: Charl-Pierre Naudé oor Rooiborsduif (2019)
Yves T'Sjoen en Alwyn Roux: Unisa-seminaar (Departement Afrikaans en Algemene Literatuurwetenskap): VisionKeepers-projek
Alwyn Roux en Yves T’Sjoen: Uitnodiging: Aanlyn navorsingsforum Samespraak 2025–2026
Yves T’Sjoen en Stefan Hertmans: Tweespraak met Stefan Hertmans #1: "De 'plaas' die ik bezocht tijdens mijn eerste verblijf, maakte een onvergetelijke indruk."
Yves T’Sjoen en Breyten Breytenbach: Breyten schrijven #6: Het laatste interview. "Dit sal nie vir my wees sodanig dat dit Gent is nie, of selfs in België nie. Maar vir my is dit ’n huistoekom, na ’n buitepos van die Middelwêreld."
Willem de Vries en Yves T’Sjoen: T’Sjoen vertel van uitkringende navorsing waartoe De ontdekking van het eiland lei
Ingrid Glorie: Memoires van een hoofmeisie
SJ Naudé: In watter saal word gepraat? Hoe ver trek die klank?
Yves T'Sjoen: “Een harde kei in de fatsoensvijver”. Over de dynamiek van het literaire gesprek
Yves T’Sjoen en Francois Smith: Tweespraak met Francois Smith #1: “Dit is vir my belangrik om nie net ’n Angel-Saksiese blik op die wêreld te kry nie en Nederlands is dan die naaste familie wat ons het. Ons moet daardie band koester.”
Yves T’Sjoen en Tom Lanoye: Tweespraak met Tom Lanoye #1: “Eigenlijk vraag ik vertalers om op een respectvolle manier respectloos te zijn”
Yves T’Sjoen en Lynthia Julius: Tweespraak met Lynthia Julius: “Daar’s ’n kokerboom in my hart wat wil groei”
Yves T’Sjoen en Marlene van Niekerk: Tweespraak met Marlene van Niekerk: “Ik vind het opwindend dat Afrikaans in al zijn variaties steeds meer wordt gepubliceerd, het brengt niet alleen een talige verrijking maar ook een morele rechtstelling”
Yves T’Sjoen en Etienne van Heerden: ’n Afrikaanse skrywer in die Lae Lande: oor skrywerspolitiek, die oorgang van die tye en ’n vertaalde lewe
Lees die ander bydraes hier:
Veldsoirée-borge/Veldsoirée sponsors


Die Tuishuise & Victoria Manor



