Audi alteram partem – hoor die ander party

  • 0

Anschen Conradie het Saterdag 29 November 2025, as ’n spesiale Koker-toekenning, ’n erepenning van die Afrikaanse Taalraad ontvang.

In die commendatio sê die Afrikaanse Taalraad onder andere:

Anschen Conradie skryf bykans daagliks indrukke op verskeie sosialemediaplatforms oor boeke wat sy gelees het. Waar die meeste boekfluisteraars binne een genre lees, lees sy bykans alles wat publiseer word, ongeag genre. Hiermee bevorder sy nie net die gewilde misdaadboeke nie, maar gee sy ook blootstelling aan gedigte en jeugboeke. Sy skryf ook resensies vir Netwerk24, LitNet en Ons Klyntji. Haar maandelikse Facebook-video, #uitdieperdsebek, se top 5, is uiters gewild.

Die commendatio sluit af met: “Geen resensent lees méér boeke as sy nie. En niemand plaas meer indrukke as sy nie. In 2024 het sy 243 boeke gelees en geresenseer.”

In Julie 2025 het Conradie opgetree by die Etienne van Heerden Veldsoiree as deel van die LitNet25 Afrikaanse Skrywersberaad (sien video), waar Izak de Vries en lede van die gehoor haar uitgevra het oor haar liefde vir boeke en haar enorme bydrae tot die bemarking van lees.

Lees en kyk ook:

Anschen Conradie: Doringvoëltjies in die Karoo

Anschen Conradie en Stefaans Coetzee: Hoe lyk ’n man? Anschen Conradie gesels met Stefaans Coetzee oor Sel ses

Bernard Odendaal: Die mediosfeer

Hein Viljoen: Cappuccino of flat white: Literêre waardes en die kanon tussen resensente en smaakmaker

Daniel Hugo: Kreatiewe reaksies op literêre kritiek

Emily Smith: Die belang van lesersindrukke

Marlies Taljard: Resensent of smaakmaker – edelmetaal of klatergoud?

Bernard Wessels: Laster en belediging: ’n oorsig oor tersaaklike regsbeginsels

Crito: Ongevraagd

Analize Viljoen: ’n Snotjantietie met ’n pan in die hand

Stefaans Coetzee: Wie mag resensies/lesersindrukke skryf?

Anschen Conradie: Gourmetkok en troostannie: Sally Andrew se tannie Maria kook weer in The milktart murders

Lees die ander bydraes hier:

Die LitNet25 Afrikaanse Skrywersberaad

Veldsoirée-borge/Veldsoirée sponsors

ATKV-Skryfskool

Die Tuishuise & Victoria Manor

Buffelshoek DiRosie Lodge

Afrikaans Amptelik 100

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top