Pareltjes uit Amsterdam: Die mooiste fietsloods in Amsterdam

  • 1

Oudkorrespondent Johan Allers woon al vir langer as drie dekades in Amsterdam. Nou afgetree, spring hy gereeld op sy fiets op soek na nuwe en ou pareltjes uit Amsterdam.

In die volgende video in hierdie weeklikse reeks vertel Johan meer oor die fietse van Amsterdam.

 

 

  • 1

Kommentaar

  • Hans van der Merwe

    Dankie, dis besonders. Kon dit self sien en beleef. Is daar waarheid in Katey Malua se briljante song "Nine million bicycles in Beijing"?

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top