
Picture of William Berger: Mark Dobson
William Berger is binnekort te sien in The Barber of Seville by Theatre on the Bay in Kaapstad. Hy vertel op luisterryke wyse – letterlik! – vir Naomi Meyer van sy rol.
NM: William, ek hoor jy is binnekort Figaro in The Barber of Seville. Voordat ek jou oor hierdie karakter vra, herinner asseblief ons lesers aan die rol wat jy onlangs op die Kunstekaap se verhoog vertolk het? Ek weet baie van LitNet se lesers het daardie produksie gesien.
William Berger, antwoord 1
NM: Ek wil jou graag vra oor jou rol in The Barber of Seville by Theatre on the Bay. Jy vertolk die rol van Figaro. Jou karakter is kleurvol en vol teenstrydighede. Dink jy mense gaan van hom hou en met hom kan identifiseer? Gaan hulle kan lag, eerder as om te huil? Operas is mos bekend vir tragedie eerder as vir komedie!
William Berger, antwoord 2
NM: Wat is vir jou die uitdagendste gedeelte van die vertolking van hierdie rol?
William Berger, antwoord 3
NM: ... en wat geniet jy die meeste daarvan om Figaro te wees?
William Berger, antwoord 4
NM: Gee asseblief vir ons ’n voorsmakie. Sing vir ons jou gunstelinggedeelte; ’n uittreksel van wat jou karakter binnekort op die verhoog gaan sing!
William Berger, antwoord 5
- Bespreek kaartjies by Webtickets of by Theatre on the Bay: 0214383300
Also read:


Kommentaar
Ek sien nou werklik ná hierdie onderhoud nog meer uit na The Barber of Seville. Soos Berger die opera verduidelik het in sy onderhoud, klink dit na 'n interessante regie met goeie sangers in die hoofrol en ander rolle. Kaartjieverkope vlieg en dit is beter om betyds te bespreek. “Toi toi toi” aan al die sangers wat gaan optree in hierdie operaproduksie.