William Berger

William Berger is ’n Suid-Afrikaanse bariton. Hy was verbonde aan die Royal Academy of Music in Londen en het voorheen ook deelgeneem aan die Young Singers Programme van die English National Opera. Hy het al etlike pryse in sy sangloopbaan ingepalm. (Foto-erkenning: Mark Dobson)

The Barber of Seville by Theatre on the Bay: ’n onderhoud met William Berger

Naomi Meyer, William Berger Teater 2025-07-29

William Berger bied ’n luisterryke voorsmakie – letterlik! – van wat die gehoor van hierdie vermaaklik opera binnekort sal kan aanhoor. Lees en luister ’n onderhoud met William Berger, die bekroonde baritonsanger, wat die rol van Figaro sal vertolk.

Top