Graad 4: Wiskundetoets en memo – breuke, derde kwartaal

  • 3

Prent: Canva

Is jy in graad 4 en skryf julle hierdie kwartaal toets oor breuke? As jy hierdie gratis oefentoets deur Wilhelm du Toit aflaai en daarvoor oefen, gaan jy nie verder jou kop oor hierdie afdeling van die werk hoef te breek nie.

Klik hier om die vraestel gratis in PDF-formaat af te laai.

Klik hier om die memorandum gratis in PDF-formaat af te laai.

Lees ook:

Indeks: notas, toetse en vraestelle

  • 3

Kommentaar

    • Goeiedag! Dankie vir jou navraag. LitNet bied heelwat gratis vraestelle met hulle meegaande memoranda. Ons lys van vraestelle is in 'n indeks beskikbaar: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/ Hier is die vraestelle ingedeel volgens graad en vakgebied. Blaai deur die lys om te soek wat jy benodig. Klik op die skakels, wat jou na die artikels sal neem. Binne-in elke artikel sal jy die nodige vraestel en memorandum aantref. Klik op die skakels en dit laai dan self as PDF's af. Gratis beskikbaar. Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top